× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #82779 by G Baby
Morgan as ek eendag kan,wil ek my ring so h?
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82776 by Morgan
Ja asb G, ek sukkel om iets te kry waarvan ek rerig hou. Ek wil vir my DH ook n nuwe ring laat maak hy het sy trou ring verloor.

sys nie rerig petite nie, syt n dubbel ken en als lol maar sy pas net nie in die 0-3maande nie. As ek haar daarin aantrek verdink sy. as ek weer sien is haar bene nie eers meer in die broek pype nie, dis hoekom ek dink dis dalk sy wat bietjie kort is

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82774 by sexy~hexy
Morgan, ek koop vir nou Newborn, die 0-3 lyk bietjie groot.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82768 by G Baby
MOrgan bere dit,met jou volgende een kan jy dit dalk gebruik. Jy gaan seker nog enetjie wil h?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82767 by G Baby
Morgan,wow jy gelukkig met daai diamante,ek sal vir jou bietjie prentjie mail as ek by huis is wat vir my so mooi is. EK wou ook my ring op staduim oorgedoen het maar toe word die kinders op 'n streep gebore en die geld gaan maar na hulle toe.

De Nys dra nou 1-3 maande klere en al die newborn goed is te klein,regtig groot geword. Carli is petite!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82761 by Morgan
Hexy jy moet net kyk watter sizes jy koop en hou die prys aan. Ek het klomp 0-3maande winters klere gekoop vir Carli en dit pas nie, teen die tyd wat dit pas is dit nie meer sou koud nie, maar ek het dit klaar gewas so ek kan dit nie terug vat nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82759 by G Baby
Ansa,hello,bly jou manlief weer terug!
VIr my so mooi dat julle nog so verlief is op mekaar en jy so goed praat van hom.
EK nou ampertjies 10 jaar getroud en ek en my man baie baie lief vir mekaar,maar daai lekker verliefdheid mis mens soms.
Mens is so geseen as mens 'n goeie man en lewensmaat kan h?. My man is my beste vriend, en ek weet ek kan hom vertrou met als. Ons albei het foute,maar na 10 jaar het ek nog nooit gedink met hom sal ek nie kan uithou.

wonder hoe gaan met cornel,hoe laat gaan sy gine toe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account