× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #82724 by sexy~hexy
Nog niks gehoor nie, sy was stil laas week.

Ek raak gewoond aan die idee van 'n tweeling, so ek is reg vir die nuus :D

Ek het vandag weer pyn in my lae rug en oor my eierstokke GRRRR...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82722 by Morgan
Ek het vir my ook een van daai klein prams gekoop want eks nou moeg vir my groot een wat my hele boot vol staan en so mission is om uit te laai. Hy was maar R200 daar en gan nog baie handig inkom!

Weet baie mense sal wat wou gee vir n tweeling... maar ek hol weg lol ek het nie die geduld nie!! Maar dis beslis n double blessing.

Het iemand al iets van charlaine gehoor?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82720 by sexy~hexy
So lyk 'n baba/fetus op 9weke. Ek is more 9 weke :)

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82719 by sexy~hexy
Morgan, ons was ook gister in Ackermans, met die dat hulle tot 50% afslag op goed het, en JAAAA daar is die mooiste dogtertjie klere :) Het weer so 3stelletjies gekoop :blush:

Ek dink daar is net een baba Morgan...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82714 by Morgan
Ons het die naweek die mooiste mooiste klere vir carli gekoop vir as dit warmer word. so als 3-6maande. Julle moet rerig by ackermans n draai maak as julle kan. Al julle winter goed is ook op special.

Hexy jy gan mos eers volgende week weer dr toe nie die week nie ne Wat se jou gut is dit 1 of 2?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82708 by sexy~hexy
Hey Morgan...babas raak so gou gewoond aan hulle roetine en omgewing, sy het dalk heel vreemd gevoel en daarom so gehuil, bly sy is darem nou beter :)

Jong, die naweek was MS weer erg :S Dis so leka om in die aande te gaan slaap want as ek opstaan voel ek niks...dit ontwikkel so deur die loop van die dag GRRR.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82706 by marie r
Môre aan al die dames.

Anje, dit is 100% reg. Ons verstaan, maar onthou ons is daar vir jou. Enige tyd. Sterkte. Die volgende week & 'n half gaan sommer vinnig verby gaan.

AFM: Ons was ook die naweek net lekker rustig by die huis. Net rond gesit en niks gedoen nie. Maar hierdie week gaan weer 'n dol week wees vir my.

Wonder ook hoe gaan dit met Cornel.

Lekker dag vir almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account