× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #82268 by Ansa_S
Jammer vir die 2 post! stupid rekenaar! :P

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82265 by Ansa_S
Met my ma se miskrame het sy vreeslik gebloei, en dan moes hul haar skraap want die embrio het versteen in haar baarmoeder.

So ek dink die bloeding is meeste keer maar soos AF bloed en klein stukkies in en dan hoe verder jy is met jou swangerskap hoe meer noodsaaklik is 'n skraap.

Met my 1ste mc het ginekolog gese dit was nog baie in die begin, hoef nie te skraap nie die goed sal self uitkom, wel met my af daardie volgende maand was dit sulke dik stukke bloed! sorry tmi

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82264 by Ansa_S

16 years 2 months ago #82257 by Goggatjies
Hexy ek weet nie eintlik nie
Maar baba is maar net so groot soos 'n druiwekorrel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82256 by Driekie
Ello again!!!!

Nee wat julle ek is nou weer happy - alles is weer terug na normaal...die ou duiwel en sy dinge kan gan vlieg!!!!!

Hi Klippie!!Ai dolla - maar nuo kan jy en manlief rustig julle vakansietjie afwag en oordentlik gan jol en wyn in die sonsondergang drink!!!!

Dis wat ek ok wil weet Hexy :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82255 by Ansa_S
Hexy my eerste miskraam het net soos AF gelyk met klein stukkies tussen in. Maar ek was net 5 weke swanger, geen pyn gehad nie net begin bloei.

Met my 2de miskraam het ek nie begin bloei nie, die telling het net nie vermeerder nie, en die cyclogest het gemaak dat ek nie dadelik vloei nie, so toe word ek geskraap.

Maar jou af na 'n miskraam is vreeslik en daar is dan baie stukke in, dit lyk soos klonte.

Ek het al van vrouens gehoor wat se met hulle miskrame het dit soos stukkies lewer gelyk, maar hulle was dan al verder in hul swangerskap.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82253 by sexy~hexy
Skuus dat ek nou gaan vra, maar hoe werk 'n MC? Soos bv my baba wat nou 8weke is...dis al 'n mensie. As daar dan 'n MC op soveel weke is, wat is dit wat afkom?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account