× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #82218 by sexy~hexy
Ai Cornellie, my hart gaan uit na jou toe :( Al wat ek kan se is sterkte vriendin...sterkte.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82214 by Cornel
Okay julle......

Ek wil nou nie negatief klink nie......maar ek dink dinge is besig om te gebeur.....

Bloed vloei meer en daar is nou stukkies tussen in (sorry tmi)........ :(


BAIE DANKIE HEXY!!!!!!

Hoop nie julle neem my kwaalik nie,maar ek gaan eers bietjie verdwyn......wil net bietjie die kop en die hart weer heel kry...... :(

Julle is regtig wonderlik!!!!!!!

Tata julle!

PAS JULLE SELF EN JULLE BABAS ASB MOOI OP!!!!!!!

Ek sal so nou en dan kom inloer en halo se....en die wat op FB is hou maar dop daar as ek iets post wat belangrik is......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82209 by sexy~hexy
Julle, ek hoop nie julle dink ek is voorbarig nie, maar ek pleit sommer nou die bloed van Jesus oor elkeen van ons swanger mammas op hierdie hele forum af. Want ek kry die gevoel mammas word aangeval - bloeding, vrees, angs...en dit is nie van ons Here afkomstig nie.

So ek bid dat die Here elke mamma en aanstaande mamma styf sal vashou in Sy hande van beskerming en kalm en rustig sal maak.

:)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82205 by Ansa_S
Sjoe ek weet nie of ek my sal kan inhou met die koop van babagoed nie!

Maar ek sal verseker eers wag tot ek die hartkloppie kan hoor, ou maat dan gaan jy my bankkaart moet wegsteek vir my!

Flip ek is lekker broeis, hoop met my heeeeeeeeeeeeeeele hart dat ons die maand geseen word!

Jy sien Driekie nou moet jul maar bietjie met 'n kussing tussen julle slaap! :blush: Tot jul ten minste weer by die ginekoloog was!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82199 by Driekie
Daarsy Ansa slaan jy die spyker opi kop!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82197 by Lia
O Marie ek weet, was ook Woensdag in winkels, sjoe, kan nie wag om iets te koop nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82196 by Ansa_S
Hel hierdie skooldag wil net nie verby nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Al slaap ek vanaand alleen in die hotel vanaand sien ek te minste my man vandag en more en sondagaand dan slaap Paps weer langs Mams vir 'n slag!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account