× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #82168 by marie r
Driekie moenie worry nie. Bly dit is darem vandag beter. As dit erger word moet jy maar rerig dokter toe gaan. Net vir veiligheid en net om jou gerus te stel. Dit help nie jy sit en stress nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82163 by Cornel
Hi Driekie!

Ai jong,jy moet nie so stress nie jong!! Hoop jy voel gou beter!!!!!!

Ek hoop ook die (baba) het my gene ~ dan gaan hy/sy net so oulik wees soos die ma........LOL!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82160 by marie r
My nefie se seuntjie (Tyler Pierre) is toe gister oggend gebore. 3.9kg, gelukkig het my nefie se vrou 'n keiser gekry! Want sy's so maer vroutjie.

Hier's 'n foto'tjie:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82153 by Strik*kie
Hi Drikels, nee maan moenie stres nie, als gaan ok wees met "sussie" Sterkte met die papierwerke. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82152 by Driekie
Anywho -

Cornel - wow girla - jy's n ystervrou!!Ek weet sommer baba het jou gene en is nog daar en gan daar bly vir n hele ruk nog!

Ek sien dit gaan darem nog goed met almal!Sien Ansa het gewonder oor Fertomid en die OPK's....ek het hulle gebruik terwyl ek op was en volgens my 2 maande se totally verskillende resultate kan ek se NEE Fertomid's beinvloed dit nie..alhoewel hulle op die instruksies se dit doen...

Verder gan dit baie baie goed met my en baba!!Wens net die 16de wil nou vinniger nader kom!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82146 by marie r
Ek's terug. Net gou alles opgevang.

Morgan, daardie vrou klink vir my weird.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #82142 by Driekie
Haia almal!!!

Julle skuus eks so mia maar ek het n lelike stress-hobbel gestrike en wou net biki my kop uitsort..na n lekker huil gisteraand voel ek nou beter!!

Ek het gisteraand 2x na ek gan wieps het so n pienkerige iets gesien en toe begin my brein my allerhande goed wysmaak...ek kan regtig nie onthou of ek dit met Markus ok oorgekom het nie maar in my agterkop kan ek so iets onthou...gelukkig is alles weer hunky dory vanoggend maar nou is ek baaaaaaie versigtig!

Verder het ek nou maar besluit ek gan gou so paar goedjies by die werk aanpak om die stressvlakke van missing papierwerk te probeer verminder want ek wil nie weer so skrik nie!!!
Ek sal chat en inlog maar verskoon my seblief vir so paar daggies as ek bietjie stillerig is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account