× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81701 by Strik*kie
Ankia, ja so iets is altyd baie werk, weet ons het so paar jaar terug elke jaar skoustalletjie gehad en dit was vrekharde werk. Sterkte daarmee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81699 by Strik*kie
Thx Anje. Jy moet lekker aand he en pas daai bondeltjie op hoor.

Driekie is net so stil???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81696 by Goggatjies
Jip stikkels. Ek sien die ander is lekker stil.
Probeer maak ook gereeld hier in loer, maar is bietjie besig by die werk. Ons het 'n stalletjie by die Dive & Boot show in Aug, so ons moet alles reg kry vir dan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81695 by Lia
Ja dis sleg, maar iemand moet dit doen. Strikkie, ons gaan jou mis as nie vir 2 weke nie kom chat nie.

Ek groet julle dames, ek maak gou klaar hier.

Lekker aand.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81677 by Strik*kie
Ankia, lyk my dis rerig net ek en jy wat nog chat. Kriek kan nie op die oomblik baie chat nie, Nessie en Ella en VB is tjoepstil.

Ja Anje, maar gaan nie my hopes opkry nie, en weet ook nie of ek daar sal wil toets nie he he. Dalk gaan DH nog alleen maar ek weet ook nie of ek so lank sal survive nie. Dis flippen moeilik met besighede so ver uitmekaar uit. Maar nou ja dis seker so.
Maar so gaan ek dalk nie baie chat as ek saamgaan nie, het my laptop maar gaan seker heeldag besig wees in die besigheid.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81667 by Lia
Ag shame Strikkie, so jou toets tyd is dan moontlik terwyl jy daar bly. Sterkte !!

Tata Hexy, lekker aand.

Ja, ek sien dis so lekker stil hier, maar ek is 'n bietjie besiger as gewoonlik, so loer net nou en dan in.

Darem amper huis toe gaan tyd vir my ook.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81665 by Goggatjies
strikkels, jy gaan nie so maklik van my ontslae raak nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account