× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81607 by Lia
Hehe Morgs, jy gaan definitief 'n goeie mamma wees. Sterkte jong, hoop nou nie daar is fout nie. Laat weet asb so gou as jy weet.

Aggenee Feetjie, baie jammer oor AF. Dis 'n erge emosionele rollercoaster waarop ons klim as ons begin TTC. Ek glo ook alles gebeur met 'n doel en God weet die beste. Wie is jou FS nou weer, ook Pentz? wat se hy?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81605 by sexy~hexy
Waar is almal? GESELS of ek gaan aan die slaap raak :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81593 by Feetjie
Middag jul

Anje,,, oor toets: Het vrydag gegaan vir toets, dok het saterdag gebel en gese die toets is positief maar telling baie laag.

Ek kon voel die simptome raak almeer "positief" en moes maandag oggend net weer gaan kyk hoe tellings op gegaan het.
maar het maandag met bruin afskeiding begin. Net vir so rukkie en toe niks. Maar teen Dinsdag middag was af in al haar glorie terug.

Dis vir my net baie vreemd dat dit met die 1ste iui ook presies so was,, daar vind bevrugting en als plaas maar net daarna kom af.

so dis maar my afgelope week ;-/

Maar ek glo Liewe Jesus se tyd is maar SY eie en dinge gebeur seker ook maar soos dit moet.......

Ek's so so bly vir jou!!!! En kan nie wag om te hoor van jou 1ste sonar nie. Ek't gelees jul gaan bietjie wag voor jul die ander vertel -- sterkte met die wag. Ek dink dit gaan die heel moeilikste wees ;-)

Cornel --- Ai Sterkte JOng,,, glo en vertrou!!!!!!!

Aan al die ander,,, heerlike middag verder!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81572 by Morgan
Haar boude sal brand as sy stout is!

Ek gan 16:45 gynie toe my AF het so 2 dae terug begin en ek bloei vrek baie. Het hom gebel om te hoor of dit normaal is toe se hy ek moet maar eerder inkom dat hy check

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81567 by Lia
Dis goed so, hulle hou julle jonk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81564 by Lia
Strikkie, nee ek gaan nog eers gaan vir scan op 5de by Pentz en sal dan hoor wanneer gaan ek na gyne toe.

Morgs, jy moet nou net nie dat Carli stoute raak nie, my kiddie gaan so jaar jonger as sy wees en wil nou nie he sy moet slegte gewoontes aanleer nie ne......lol. En ek moet se, ek stem nogal saam Hexy.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81563 by Morgan
Ja nee kyk hexy dink daai 3 gan nog vir ONS ore aansit, hulle gan vrek stout wees as jy my vra.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account