× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81740 by Ansa_S
Hey Ankie en Strikkie julle stouterts! Julle vergeet van my!

Ek kom loer nog elke dag in !

Cornel ek bid nogsteeds vir jou! mwah

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81718 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81716 by Strik*kie
Ankia, het ook opk gebruik die maand, maar het no nie sat en son getoets so almal wys nog steeds negatief en my chart wys O was maandag so ek het dit gemis met die opk, maar soos ek redeneer moes dit dan vrydagaand gewys het want dis mos 24-72 uur of hoe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81712 by Goggatjies
ek gaan ook groet en dan chat ons more weer
ek hoop om 'n + opk te kry, maar ek weet nie wat gaan aan met hierdie siklus nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81711 by Goggatjies
lekker aand Cornel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81710 by Strik*kie
Tata Cornel, hoop als is more sommer beter. Lekker rus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81703 by Cornel
Tata aan almal wat al gegroet het!

Ek gaan ook maar uitlog,sal weer more so tussen deur die gepakkery gesels!

Dankie vir als julle!

Lekker aandjie!

MWAH!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account