× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80435 by ChaNa
Ek gaan vrydag seker maak ek kry die regte toets wat die telling vir my aangee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80424 by ChaNa
G het vanoggend bloed getrek.. Bevrugting het plaasgevind maar moet net weer gaan bloedtrek vrydag en maandag om te sien of telling opgaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80423 by Marijke
Wens mens kan gewig verloor van die rond hardloop tussen die threads! Sou lankal 'n size zero gewees het!!

Nou toe dames, dankie weereens.

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80417 by Driekie
HEHE - ek dink ok so!!!!Ons chat laat dit klap op hierdie thread!!!

Hi G - hene maar jyt n oulike klomp kiddies!!Daai fotos raak al mooier en mooier!!!
NOt to stres net wanner jy nou inlog en so moet jy by die ttc category ingaan en nie meer pregnancy & birth nie..hulle het ons thread hiernatoe gebring want dis mos eintlik n ttc thread...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80407 by G Baby
Hallo julle-wat gaan aan hier?
SIen iets van threads delete.
Reg met my,laat weet net waar ek julle weer moet opspoor en wat naam is.

Hexy-great dat als ok is met jou en babatjie!!
Jy s? dalk tweeling-yippee ons 1ste 2ling hier op ons thread-sal so cool wees.

Charlaine jy al getoets?
ANje-hoe voel jy? AL ingesink dat jy ook een van die dae lyfietjie gaan vashou.

Julle my kind het so lekker geslaap gisteraand.
Vanaf 7 uur tot 2 uur en toe gedrink en weer van half 3 tot 6 uur geslaap. Hoop dit bly so!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80406 by Marijke
Hey, dit sal goed wees vir julle! Van julle maak dit nie eers tot by die ladies corner nie ;) :P

Married for 13 years

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80401 by Driekie
Jippee - al wat nou bietjie moeiliker gan wees is om tussen P&B en TTC te wissel..maar dis darem nie serious nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account