× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80527 by Morgan
Ansa hy het ook gese hy gan eers fertomid probeer dan inspuitings wat hy dan self sal doen. Hy se hy doen dan die selfde behandeling as n FS teen helfde die prys. Maar hy kan dit dan ook net doen as die probleem by die vrou le.

Hy het ook vir my gese hy sal nie my tyd mors nie as hy sien hy sal nie kan help nie sal hy my verwys. So ek sal se trust hom maar hy weet wat hy doen.

Onthou ek het mos met Carli baie amper n MC gehad oor my progesteroon so laag was (telling was so laag het nie eers gewys ek het geovuleer nie toe is ek al 6weke swanger) toe het hy dit dadelik agter gekom en reg gemaak.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80524 by Lia
Wow, baba is so perfek al klaar. Ek kan my verkyk aan die sonar foto's, kan nie glo hulle is al van so klein af so perfek nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80515 by Lia
Hi Marie, het nou net kom loer of jy al ingelog het. Baie Geluk, toe sien jy sommer weer vir baba...lekkerrrr!! Ek is baie bly dit gaan goed met julle twee. Maak nou soos jy se en hou op bekommer. Jou 12 weke merk is om die draai !!

Girls, my man het vanoggend gese hy wil wag tot ons 15 weke is voor ons mense vertel, so dis omtrent net na ons beide se verjaarsdag, sou dit graag vroeer met ons verjaarsdag wou doen, maar dis ok.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80512 by Ansa_S
Morgan ek gaan verseker by hom bly, totdat hy dink ek 'n fertiliteitspesialis moet gaan sien.

Maar in my hartjie glo ek nie dit gaan nodig wees nie, ons moet net my siklus uitsort!

En aan die anderkant is ek seker nie die eerste vrou wat probeer swanger raak met 'n ongereelde siklus nie ne!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80509 by Morgan
hexy ek dink nie mens kan mooi hoor as dit so vroeg is nie. Dink ek het dit ook eers gehoor op 11weke al het ek dit vroer gesien

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80506 by Strik*kie
Marie bly als is ok met baba. Nou kan jy net rustig wees en dit geniet.

Morgan Carli is darem te pragtig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80505 by marie r
Gaan gou kyk of ek die scan foto's kan opkry
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account