× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74514 by Driekie
MIDDAG ALMAL!!!!!!!!!

Die verdict is - ek is preggy!Baie baie baie dankie vir almal van julle se boodskappies!!!
Dokter het sommer sonar gedoen en die sakkie is klaar daar met iets wat soos n bolletjie lyk wat die baba is, hyt vir my uterogestan voorgeskryf en ds24 vitamien-aanvulling en ek sien hom weer 16 Augustus...due date appr 16 Maart 2010

Ek sien dit gaan heel goed hier met almal!!!
Ek is nou net bang ek se vir iemand iets wat vir iemand anders is..so ek gan nie reg nou personals doen nie..MAAAAR HOEZIT en jullle is almal gegroet!!!!!!

Een personal wat ek nie gan los nie is vir Charlaine - baie baie geluk met jou b-day dolla!!!

Verder - hoe ganit hier?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74513 by VB2010
en tel hoeveel honde mens het en en en
ek sien ons sin is op 'n woensdag geneem (ons asblikke staan buite) my ma hulle sin is op 'n donderdag, en dit moet in die laaste jaar gewees het want my ma hulle het laas jaar die tyd hul aanbouings klaar gemaak en die foto's wys die nuwe gedeelte ook

Paisley se babatjie is te pragtig!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74511 by Dassie
Dis waar VB en mens kan tot die motors in die afrit sien, so die diewe kan mooi kyk wie het wat.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74509 by VB2010
Dassie die foto is te pragtig!!

ek dink die google street view en vpike werk dan op dieselfde konsep, dis nogal scary want jy kan self inzoom so vir kriminele om lekker te kyk hoe jou veiligheid is is nou soooo maklik!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74507 by Cornel
Sorry! Hier is hy nou!!! Dis Paisley se baba!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74501 by Dassie
Het julle al Google Street View gesien. SA is mos nuut daarop, so mens tik net jou straat adres in en hulle wys vir jou 360 degree foto van jou huis!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74500 by Dassie
Jou gemail Anje.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account