× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #74175 by Cornel
Sjoe Charlaine,nou wat het van al jou vettjies geword.....???

Vandag is jy so maer en pragtig.......Jy moet bietjie vir my 'n vol lengte foto pm of email....wil bietjie sien hoe jy lyk!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74172 by Cornel
Lol! Jong hierdie baba laat my smaak en reuk sintuie heeltemal oortyd werk! Maar dis okay....het gelees in die 2de trimester gaan dit beter......

Eintlik het die water niks makeer nie,ek het dat HD ruik en ook skoonpa.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74169 by ChaNa
Cornel ek was 4.3kg by geboorte en DH 4.1kg en toe kry ons 'n kleine baba van 2.9kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74166 by Dassie
Hello Cornel.

Lol ja nee ek sal ook nie water drink as dit soos vis ruik nie!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74165 by Cornel
Halo Dassie!

Drink maar 'n ou panadotjie....en dan baie water!!!

Ek probeer ook baie water drink,dis nou te se as die water nie na VIS ruik nie! LOL!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74163 by Cornel
Wie sou gister almal gaan kuier het by Tienka?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #74162 by Dassie
Jou gePM M2M.

Ek sit met 'n hoofpyn vanoggend. Sal bietjie meer water drink, miskien help dit.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account