× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #74104 by Lia
Mommy, love die diere idee !!

Charlaine, jy moet jouself net mooi oppas hoor. Ek dink Paisley het haar BFP ook 9 dae na ovulasie gekry, maar ek is ook te bang om so vroeg te toets. Ek sal maar my twee weke uitwag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #74101 by ChaNa
Baie dankie vir al die goeie wense julle is regtig great pelle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #74098 by ChaNa
Julle ekt verskriklik gekramp gister na die IUI..so hoop daai spermpies en eiertjies het ontmoet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #74096 by Mommy2Monster
Charlaine happy happy!!!! ek hoop al jou wense word waar!

dassie jy is mos hier van ons valley ;-) of sit ek nou al weer als mis. wie is jou gynie en na watter hospitaal toe gaan jy???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #74095 by Cornel
CH ARLAINE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #74094 by ChaNa
Ai ekt nou net 'n lekker lang post getik toe ek afgegooi is.

Dankie julle

Ek voel vrot want is vrot vani verkoue en nou weet ek ook ni eintlik of ek enige iets kan drink nie.
Ek weet nie eers meer of ons vanaand moet uitgaan met my wat so siek is nie.

Gister se IUI het goed gegaan.
Ekt saterdag en sondag baie seer gehad op my eierstokke nog die seerste ooit.
Dr het gese ek moet 21 Julie swangerskap bloedtoets doen, dis oor 9 dae en is bietjie bang dis te vroeg.

Ek is verskriklik beskermend teenoor myself iewe skielik asof my liggaam weet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #74090 by Mommy2Monster
hexie ag man jadontjie is nog nie 100% nie. dit lyk my hy sit toe al die tyd met 'n middel oor ontsteking want die oortjie het nou begin dreineer (na buite agv die pypies), so dis so etterige/snotterige storie wat by sy oortjie uitkom. Die dr het gesê as dit stink moet ons worry en volgens schalk stink dit nie, dis net jukkie...die heeltyd so druppeltjie wat op sy belletjie sit wat ons moet afvee. En hy het tot so kolletjie van waar dit bv val op sy sweetpak...en as die goed droog word lyk dit soos droe snotties op sy oor...eeeuuuu At least kom die akkies uit en die pypies doen hul werk.

as for die res van die tema...ek't nie 'n idee nie hehe, dink dit gaan maar net die diere wees. sy gordyne is navy, die muur is baie ligte duif grys, sy beddegoed (een stel is navy denim, een is blou en wit check, en die ander stel is so rooi denim) Ons moet nog die panel heater opsit, die dimmer switch en die muskiet-net opsit en alles op hul plekkies pak dan is ons georganise!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account