× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #74023 by Hlise
Hallo almal!

Ek voel soos 'n vreemdeling, was so lanklaas hier - was verskriklik besig by die werk. Dis nou 23:31 en is nogsteeds hier. Was al van vanoggend 9 uur hier. Dis jaareinde en World Cup en dit gaan woes.

So jammer!

Maar ek sien ek het net betyds ingeloer om die groot nuus te sien...DRIEKIE!!! Baie, baie geluk jong! Ek is so bly en dink dit is absoluut fantasties!

Ek het nog so 'n paar dingetjies om te doen en is vrek moeg. Chat hopelik gouer as later. Moet asb nie van my vergeet nie. Hopelik is ek een van die dae terug met my eie BFP storie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73956 by G Baby
Driekie baie baie geluk-dis wonderlike nuus!!!!!
Soooo bly saam jou,jinne maar die bFP's rol omtrent nou in. ek s? mos voor die einde van die jaar is almal preggies hier,sal dit nie great wees nie.

Ek heerlik rustig aleen vandag b die huis. My man besluit om vandag weer bandelierkop toe te gaan en hy het die grotes saam gevat. Net ek en de Nys by die huis en as hy slaap dan slaap ek saam. Salig en heerlik...

Lekker naweek verder

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73934 by Cornel
Goeie middag julle!!!!!!!!

:woohoo: DRIEKIE!!!!!!! BAIE GELUK DOLLA!!!!!!!!!1 :woohoo:

Vanoggend het ek regtig goor gevoel,my blaas was sommer ongemaklik seer................ :blink:

Toe ons van die eetsaal af kom (ontbyt gaan eet) toe werk my maag.....maar baie hard (sorry tmi) en na dit toe voel ek sommer beter..... :blush:

Nou voel dit net of die spiere bietjie seer is....voel omtrent of ek lae crunches gedoen het....het nie meer pyn of ongemak nie....... :huh:

Lekker sondag vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73915 by Mommy2Monster
WOW drinks!!!!!!!!!!!! whooohoooo geluk!!!!!!!!! :woohoo: :silly: :woohoo: :silly: :woohoo: :silly: geniet elke oomblik van jou 8+ maande!!!!

ai julle ons thread het soveel goeie nuus opgelewer die afgelope tyd!!! nou nog net vir 'n paartjies om julle te join, dan ons hele groepie fairies!!!!

hi sue jy is meer as welkom om jou journey hier by ons voort te sit...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73900 by Sue
dankie lucy, morgen en lali :)

www.fertilityfriend.com/home/24fd3b

1st round of Fertomid

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73889 by Dassie
Baie baie geluk Driekster!!! Awesome nuus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73883 by Laliek
DRIEKSTER!!! Jou doring! Baie baie geluk, mag jy 'n h&h 8 maande he :P

Sue - Lucy is reg, Fertomid is generic van clomid. Ek sal voorstel dat jy eerder 'n FS gaan sien en moet asb nie sommer net clomid of fertomid drink sonder toesig van dokter of spesialis en gereelde scans nie. Met my eerste IUI het ek 100mg clomid 'n dag vir 5 dae gedrink en dit het my 'n baie groot cyst gegee - so dit kan gevaarlik wees as jy dit nie onder behoorlike toesig doen nie :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account