× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #73798 by Driekie
More more dames!!!!

Ahem ahem...ek het toe getoets vanoggend en daar was n besliste maar lgte 2de strepie... :woohoo: :woohoo:

Dok gebel en hy se dis heel moontlik dan wel positief en om als te confirm en goed moet ek hom Maandag gaan sien!!!! :laugh: :woohoo: :silly: :lol: :cheer: ;) :P :laugh: :) :woohoo: :silly: :lol: :cheer: ;) :P :laugh: :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73697 by Dassie
Log gou in op sel.

Klippie - Ek's so jammer. Die pyn waarvan jy praat in verband met babyshowers verstaan ek ongelukkig maar te goed. Jy is in my gebede, en ek glo dat jy sal swanger word. Never stop believing! En as babyshowers te moeilik is om by te woon, 'avoid' dit maar vir eers. Baie min mense verstaan hoe moeilik en seer die TTC paadjie is. Partykeer moet jy jouself eerste sit en jou gevoelens beskerm. Onthou net jy is nie alleen op die paadjie nie en eendag as jy terug kyk sal jy sien Wie het jou deur alles gedra.

Tienka - Baie baie geluk met geboorte van jou seuntjie.

Driekie - Fx vir jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73661 by ChaNa
Hi morgs

Ek moet more oggend 8uur by unitas wees om bloed te trek. En dan sondag oggend IUI..So hang af hoe vroeg ek haar mag sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73655 by Driekie
OKe tata baai Mommy - geniet dit!!!!!!Jy MOET ok Maandag kom loer ne!!!


Baie baie geluk Tienks!!!!!Klink na n lekker stewige mannetjie!!!!


O ja Klippie - ek weti hoe om ons thread se gesiggie te verander nie!!
Baai - lekker naweek en moet nou nie te bos gan met die wyntjies nie hoor!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73648 by klippie
Tatta girlies, ek gaan nou huis toe! Julle moet 'n lekker naweek hê! Charlain - sterkte vir Sondag, en stuur asb groete vir Tienks!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73640 by Morgan
Klippie dink die een wat hom begin het het n fout gemaak.

Was so excited ek het perongeluk die gewig verkeerd getik LOL.

Charlaine wil jy more oggend vir haar gan kuier?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73635 by ChaNa
GREAT !!! BAIE GELUK TIENKA

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account