× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #73238 by Slakkie
Ek het nou kliphard gelag vir daai 2de ene Anje - ek het mos maar 'n evil mind en LIEF 'n vuil grap!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73239 by ella~bella
Dis so waar Feetjie...

Daar het die dr's vir ons ook gese dit is nie moontlik nie. Maar ek het 'n 2de opinie gekry wat se daar is 'n kans en het bewyse wat dit kan staaf.

So moet nooit moed opgee nie, weet net ons is almal beskore om mammas te wees. As jy dit nie elke dag vir jouself gaan se en glo nie, gaan dit nie gebeur nie.

Hierdie dinge kom op ons pad om ons sterker te maak, ja ek weet nou vra ons, hoekom het ander dit so maklik, maar dis nie altyd so nie. Ons sien net wat ons wil sien.

Glo en vertrou dat binnekort jy gaan swanger wees Klippie, en jy weet dit!

Die laaste besluit le in elk geval nie by ons of enige dokter nie, maar God self!!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73237 by Driekie
HAHAHA :laugh: :laugh: :laugh:
Anje!!!

UHHHHMMM....Charlaine - ek weti! :huh:
Ek weti eers of ek is nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73236 by klippie
ANJE!!!!!!!!!!!!!!!! lmga! jo jo jo!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73235 by ChaNa
HAHA ANJE LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73224 by Lia
Mense wat sensitief is vir taal, moet die een dalk nie lees nie:

Drie couples gaan kamp een naweek by Klein Kariba om hulle verhogings by Mr Price te vier, maar ongelukkig het die zefgatte net 2 tente. Hulle drink daardie aand soos Lyndsay Lohan en om aan die einde van die aand moeilikheid te voorkom, mompel hulle dronk onderlangs mekaar dat die mans in die een tent sal kiep terwyl die vrouens in die tweede tent sal gaan dos.

In die middel van die nag word die een blaar wakker en sê, "Jissis, ek moet fokken NOU by my vrou uitkom en haar stukkend zaber. Ek het die grootste fokken boner wat ek in my hele lewe nog gehad het!"
"Moet ek saam kom?" vra die een tjommie.
"Vir wat?!" vra die eerste ou.
Haak die tweede ou af: "Want dis MY fokken piel wat jy so staan en brei!"

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73223 by ChaNa
so waar feetjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account