× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #71737 by klippie
Nog nie ge O nie, maar bloods lyk alles reg. Sal seker vandag...onthou, ek het net 1 follie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71728 by ChaNa
Wat se dr het jy al geovuleer of moet jy nog eiertjies release?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71722 by klippie
Drix, jou symptoms klink great!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71721 by klippie
Dankie girlies, ek dink ek gaan nou pieps. Charlain, eks terug by die kantoor - wil net gou sien wat hier aangaan, dink daaraan om huis toe te gaan....sal nog sien hoe ek voel. Of miskien moet ek more se werk klaarmaak, dan hoef ek glad nie more in te kom nie! Nice!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71716 by Cornel
Hexy ~ www.babaloo.co.za ~ sien nou jy kan online by die plek koop.....

Strikkie ~ daai pap gereg van jou klink vreeslik lekker!!!!!!!!!! mmmmmmmmmmmm HONGER!!!!!!!!!!!!!!

Driekie ~ Dh het nou die dag nie naam ABBIGAIL gehoor ~ Bybelse naam ~ Maar hy pas nie vir my lekker by ons van nie!?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71714 by Driekie
LOL HAHAHAHA Hexy - jys op jou stukke vandag!!!!
So gepraat van - ai - ek gan nog die toilet langs my lessenaar plant!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71710 by Morgan
LOL klippie.... volgende keer sal jy nie weer sit en tee drink voor die tyd nie. Eks seker jy kan nou maar gan pieps!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account