× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #71701 by Driekie
Dit klink moerse moerse lekker!!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71699 by Strik*kie
Driekie, jy maak gewone pap met daai pakkies cheese pap mix, as gaar skep jy soos in bolle (sommer met ice cream skoppie) in bak, gooi kaas oor en dan room, dan bak jy in oond. Ek kon nie by ons papmix kry nie toe vat ek sommer daai cheese veggie bake en meng dit met room en gooi oor pap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71696 by ChaNa
k love ook jayden maar DH wil niks weet ni lol....
ek hou van anderste name soos.. Luan, Carlo,Jamie ens.. maar as ek pregs is sal ek wee 'n name boek gaan koop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71695 by klippie
Girls! how goes!

Okay, so die 1e IUI gedoen vanoggend. Mme, dr het die torture tools daar ingedruk en oopgesper - regtig seer, vrekkit. Na die inseminasie moet ek 20 min lê met 'n dubbel gevoude kussing onder die boude. Dit was oraait, maar ek sou eitnlik wou gehad het dit moet net 1 IUI wees en nie back2back nie, want ek moet more en Saterdag weer gaan. O ja, en dr het Ovidrel gespuit - K@K seer! Maar die ergster van alles.....word vervolg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71691 by Driekie
Dis mooi name!!!hmmmm....sal moet dink!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71690 by ChaNa
ons ht al daaroor gepraat maar moet ng 100% kies as ek wel swanger is..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71687 by Morgan
Carli was ook amper n Kaylee of n Kaylin

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account