× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #71708 by sexy~hexy
Klippie...en oor 9mde is dit DRUK SUSTER DRUK :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71707 by ChaNa
Klippie dis hoekom ek 5 ninute voor my IUI gaan piepie het sodat my blaas leeg is.. Wa is jy nou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71706 by Driekie
HEHE Cornel - so baie soos jy het - so baie het ek wat ek NIE wil gebruik nie!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71704 by sexy~hexy
:D Klippie...the price of having a baby...KNYP suster KNYP :D

Cornel, het hulle 'n website?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71703 by Driekie
Ai Klippie - ek dink jyt nou genoeg geknyp - hardloop gou gou!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71702 by Cornel
Hexy kyk op die website Babbeloo kidz is daar ook mooi baba goed!

As die 'n seuntjie is sal hy DH se name kry,dan is hulle seker nou 7 met dieselfde name!!!!!!!!!!!
As dit 'n dogtertjie is moet ek kies en ai ek het so baie name!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #71700 by klippie
Ek het 2 koppies rooibostee gedrink terwyl ek wag vir dr. So die inseminasie begin, het die rooibostee sy werk klaar gemaak, toe is my blaas vol vol vol! Toe ek klaar is met die IUI, is my blaas so vol, nou moet ek uit die spreekkamer loop en knyp om nie te pie nie en knyp dat die swemmers nie uitval nie....toe dink ek, ek kan nie gaan pie nie, want nou-nou val die swemmers uit, dan sal dit wraggies die duurste pie wees wat ek gevat het. So nou sit ek hier met 'n vol blaas....weet nie wanneer ek maar mag wieps nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account