× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70964 by klippie
Julle, ek wil nou nie snaaks wees nie, maar ek het 1 Julie besluit om op te hou deeg eet (garage pies) en suiker uitlos. Wel, ek het vanoggend geweeg - 2kg ligter en 1cm om middel kleiner. Okay, so trek 1kg vir die gips af, dan is ek nog steeds 1kg ligter. Wow! En eintlik eet ek nou meer as voorheen, want ek eet nou heeltyd tussen-in vrugte. Mmmm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70961 by Cornel
Hexy ek sien hom nou eers weer Desember..... sal maar kyk watse plannetjie ek kan maak! Bloemhof het inelk geval nie 'n plek wat fotos neem nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70953 by sexy~hexy
Cornel, julle kan dit mos reel vir wanneer hy iewers huis toe kom...niks is onmoontlik nie ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70952 by Cornel
Hexy daai foto sessie gaan iets besonders wees......ek het ook daai idee in my kop gehad,maar ai DH gaan nie op 1 van die fotos wees nie,dan lyk ek nou regtig soos 'n "single mom"!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70946 by sexy~hexy
LOL Charlaine...dis dan wanneer ek my 13de tjek kry so dan kan ons ons bietjie gaan bederf, maar dalk kry ons vroeer bonus dan gaan ons kyk hoe werk DH en dan deurry. Want ons vriende bly in Alberton en die studio is in Centurion..so ons gaan maar van hulle afhanklik wees vir verblyf en vervoer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70938 by Driekie
Hier waar ek nou sit is ek!!!Helemal!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70932 by Strik*kie
LOL Driekie jy het so baie huiswerk gedoen, jy moet seker pootuit wees ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account