× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70931 by Cornel
Driekie,ons het gaan eet,maar daarna het ons tog te lekker geslaap. Dh'lle het etenstyd van 12 tot 2,so as ons vinnig eet is so half 1 ~ kwart voor 1 terug by die huisie....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70927 by Driekie
Sjoe - Cornel - hier dink ons almal jyt gan eet en jy le lekker en slaap!!!Wens ek kan dit doen - manlief het juis vanoggend so geskimp-skimp oor ek die afgelope 3 aande sommer hier net voor 8 aan die slaap raak saam seuntjie ipv my usual 22:30 :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70924 by Driekie
Skuus man..ek weet..maar dis al hoe ons dit kan doen..daai naweek gan ons seker so rondhol want ons wil shops toe ok - hier kry mens mos niks oordentliks nie!!

Ag dis nou nice Hexy - dit sal pragtige pix dan wees!!!!En dis baie nice van daai apteek!!My ma het ok so reeling met hulle apteek..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70922 by Cornel
Halo julle!

Sjoe het ek nou vir jou lekker geslapies!!!!!!!

Ek het nou 'n klein stukkie Halume(spelling) ge eet nou voel ek :X

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70916 by ChaNa
dis so lankkkkkkkkkkk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70914 by sexy~hexy
Ons dag tot dag is mos uitgeput, nou het ek darem by die een apteek goeie nuus gekry dat ek 'n rekening kan oopmaak vir my meds...want 1 Januarie en 'n nuwe vol medies is nog ver :) :)

Ek het mos daardie fotoshoot gewen by Baba & Kleuter, nou het DH gese ons moet einde Nov deurry Centurion toe, dan is ek ook al redelik ver in my swangerskap, dan kan ek 'n paar mooi fotos neem :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70909 by Driekie
Dankie Striks - MWAH MWAH!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account