× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #70908 by Driekie
HEHEHE - ek gan altyd JHB toe - maar ons gan PTA toe vir die zoo en die museums en stuff en natuurlik kuier saam die girls hier van die forum - so ons moet net reel..

Ons gan volgende naweek die 17de deur JHB toe want my pa verjaar die 13de en my nefie trou die 17de...so daai naweek reeds vol - maar ek dink ons sal weer Aug of Sept deurkom..hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70905 by Strik*kie
Wat se tipe werk sal jy dan doen Morgan?

Driekie, jong ek raak no sommer opgewonde vir jo part. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70886 by ChaNa
driekie wanneer kom jy wee pretoria toe ek wil jou ook nou ontmoet. Ekt al vir morgs.tienka,nelria,anje en klippie ontmoet. fHulle almal is baie nice.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70882 by Driekie
Sterkte met daai ene Ansa - ek self val nog van tyd tot tyd in daai gat - moenie worry nie!!

Anje - daai kossies klink of dit heerlik kan wees!!!!Sjoe - nous ek honger ok nog!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70876 by Morgan
ek sal dalk volgende jaar werk begin soek, maar eks nie haastig nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70870 by Ansa_S
Dankie Driekie ek het dit gelees.

En ja manlief het nou gebel en gevra of oums al gekom het en ek het toe gese nee en die toets was nagatief!

Toe raas hy met my want hy glo nie die toetse so vroeg nie en toe se ek ja wel seker moet ek maar weer provera drink en clomid, toe raas hy weer omdat ek weereens die ergste verwag!

So nou werk ek maar aan myself om nie die ergste te verwag nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #70860 by ChaNa
dis nog baie vroeg morgs gee dit nog bietji kans..
wou nog vra, jy gani werk na 4 maande ni ne? jys mos 'n tuisbly mamma

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account