× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69545 by Lia
Hi girls, ek is nou heeltemal deurmekaar, iewers het ek iets gemis.

Charlaine - 3 inseminasies???? Waarvan praat julle?

Strik - klink my jy spot ne???

Hi Ella, hoe voel dit om weer by huis te wees? Is dit darem lekker warm doer bo?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69541 by ella~bella
hallo julle!!!

is ek op die regte plek?????

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69535 by Strik*kie
Jip als weer weg, is net as ek wipe (tmi) is daar bietjie op toiletpapier. En ek is nie doodseker wanneer O was nie jong. Wens dit wil net kom en klaar kry, my dh is al gatvol vir my, het tot gisteraand fight gehad. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69530 by Driekie
Slakkie was iher maar nous sy weg!!??

Hi Charlaine!!Sjoee 3 inseminasies - hoe werk dit??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69527 by Driekie
Ai tog Striks - hier is dinge ok hiper-deurmekaar met als!!!!Anywho - Strikkels is als nou weer weg???Miskien te vroeg???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69522 by Strik*kie
Kom ek try weer, die ding gooi elke keer my post weg.

Driek ek werk so tussendeur, e my ouens het vandag rond-handjies ;)

Slakkie??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69523 by Cornel
Okay dankie ~ ek sal bietjie gaan kyk!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account