× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69586 by klippie
Charlaine - verduidelik net gou vir my van die 3 inseminasies, dat ek kan voorberei - is dit 3 "spuite" na mekaar, of 3 verskillende dae?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69585 by Morgan
haha sien klippie I TOLD YOU SO!!!! hy het net seker gemaak als is 100% en nie net 99% nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69584 by klippie
Ja Morgan, die ander ene is daar maar lyk nie of dit veel gegroei het nie - dr het hom nie eens gemeet nie. So nou is daar net 2 wat "saak maak".

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69582 by klippie
Okay, oor die bloetoetse - hulle toets wel hormone. Dr sê daar was niks fout met telling nie, myne was net laag genoeg, dis hoekom ek nog 'n spuit mag gekry het - om die follies te help groei. As die telling te hoog was, sou hy nie nog gespuit het nie, want hy wil nie te veel follies hê nie. So dis die rede - niks om oor te worry nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69581 by Morgan
hello klippie... dit gan nou dom klink maar wat het dan van die ander een geword? jy het mos ook 3 follies gehad??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69580 by klippie
Okay girlies, my gips is nou af, en wel, ek wens dit was nog aan! My handjie is sooo seer en styf! Ek moet nou oefeninge doen vir 2 weke dat dit kan loskom, andersins is fisio my voorland.

Het my tweede scan gehad vanoggend - 2 follies, een aan elke kant, 13mm en 10mm. Dr sê hulle is eers vir hom reg vanaf 15mm. Ek sal nou verduidelik van die bloedtoetse.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69576 by klippie
Hallo girls! Is hierdie die regte plek? Hoe gaan dit met almal - Slakkie en Strikkie, het AF toe gekom?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account