× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69384 by Morgan
Ek gan 3 van die newborn pics op canvas laat print.. ek wag nog net vir almal dat ek kan kies, maar ek dink dit gaan moeilik wees. joli weet rerig wat sy doen!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69380 by Mommy2Monster
ekt gewonder wat nou fout gegaan het?????????????

morgs gee bietjie vir my 'n fax nommer waarna toe ek more oggend gou 'n paar goed oor die formule melk vir jou kan fax. ek het dit by die huis vergeet...dis oor al daai stuff waaroor ons gister gepraat het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69379 by Morgan
Lyk my die tyd van die yaar is almal super vrugbaar as mens kyk na al die BFP wat die laaste ruk inrol, na ons baie lang droogte.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69378 by Cornel
Morgan dis omtrent 'n pratige foto! Jy moet hom baie vergroot dan hang jy hom iewers in jou huis of in haar kamer!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69373 by Cornel
Sjoe wat 'n gesukkel!!!!!

Sien ons is nou weer op BL 1!!!!!!!!!!!

Driekie,ek is so bly dinge lyk goed vir jou!!!!!!
HIER KOM NOG 'N BABA,HIER KOM NOG 'N BABA!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69372 by Morgan
haha ja iewers is dinge nou lekker deurmekaar hier.. dis oor ons so baie gesels.

Sjoe julle moet Carli se pic gaan kyk op facebook wat joli geneem het... nader aan n engeltjie sal mens nie kry nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69364 by sexy~hexy
Driekie, ek sien jy het nou 'n skoon post hier kom maak LOL Dalk moet ons vra hulle moet die ander een van 700bl afhaal dan raak die spasie dalk weer meer :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account