× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 days ago #214526 by sexy~hexy
Lynkie, het jy al 'n HPT gedoen die maand?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #214516 by Lynkie
Klippie, wat ek nog wou sê oor inplantation bleeding. In Aug het ek weer fertomid gebruik en spotting gekry op CD21, ek was oortuig dis inplantation bleeding en het dadelik my DH geskakel met die "goeie nuus" die volgende dag het AF opgedaag :( . So al wat ek probeer sê is ontspan en moenie daarop konstentreer nie, want dit kan mens soms onnodig teleurgeseld of opgewonde maak. Wees net rustig en kyk mooi na jouself. :heart:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #214510 by Lynkie
Môre almal,

Hoop julle het 'n bevange dag!!!!

Cisca & Zettie, bly om te hoor alles verloop so goed aan julle kant.

Net vir inligting oor inplantation bleeding, met my vorige swangerskap het ek op CD24 ligte bruin en pienkerige spotting gehad. Het toe gynie toe gegaan vir die volgende rondte fertomid, want ek het vir hom gesê AF is hier. Ek het gewag en gewag en geen AF en toe later 'n HPT gedoen en dit was BFP. Ek het eers later agterkom dat dit wat ek gehad het, inplantation bleeding was. Maar met die eerste swangerskap was daar geen inplantation bleeding. So dit kom wel voor, maar ek dink in 'n mindere mate.

Klippie, FXFXFX dink an jou!!!!

Hi Jooste, Hexy, Linda, Liz, Ruby...en al die ander.

AFM: Wag nog steeds vir AF :angry:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #214505 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?

Sjoe ekke bly moeg :S Die vakansie kan nou maar gerus nader kom!!

Klippie...ek glo ook implantation bleeding is a VERY RARE occurance!! Soos wat ons geskree het vir jou AF en follies om te groei...gaan ons nou skree vir daardie embabies om vas te sit en te begin groei!!!!!!!!

Zettie, ek weet die dames wat by Dr Pentz was, het na hulle prosedures teruggegaan na hulle gynies/GP's, want hy doen nie bevallings nie. So gesels met jou FS en vind uit of hy die volle pad met jou gaan stap en of jy na jou gynie kan gaan.

Cisca....laat weet van jou telling.

Ek wil net weet, hoe kry julle dames dit reg om so baie te laat bloed trek? Gee julle drs elke keer papiertjies vir bloed trek?

Ek het Jayden se Monkeynastix konsert datum en tyd heel verkeerd gehad, gedog dis gisteraand, toe was dit al Dinsdagaand :( Maar gelukkig kan ons vanaand gaan, hy gaan net saam met 'n ander groepie sy goedjies doen :)

Ok...lekker daggie verder!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #214504 by Blommie
more dames.

hoop dit gaan goed met almal

sal later alles lees, julle het vreeslik gechat gister.

my seuntjie se konsert was te oulik vir woorde. mamma is baie trots op hom.

ek is nou op CD4 en volgens die dr moet ek vandag weer met die progesteroon begin. ek het besluit ek gaan dit nie doen nie. As ek dit eers op CD11 begin soos elke ander maand, dan is AF betyds vir my nuwe gyne ondersoek en DH is by die huis vir BD as ek besluit om die maand te O. Ek gaan op CD6 begin toets met OPK vir O en doen ook elke dag sover de Fertile Focus. Wil presies weet wat aangaan dat ek vir Dr kan se Desember. Ag en wie weet. Miskien kan ek dalk net daai besoek gebruik vir iets anders :P . Ek beplan sommer 'n paar romantiese aande vir DH as hy terug, die O moet nou net saam werk die maand.

ek gaan vandag shop tot ek nie meer kan nie. chat later weer

mag julle almal 'n wonderlike dag he en sommer baie Baby dust vir almal hier!

wil gou hoor. het een van julle al "evening primrose oil" gedrink?

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 days ago #214482 by joo~ste
Zettie / Cisca
Julle kan maar alte lekker gesels oor julle swangerskappe -BAIE GELUK!!! :heart:
Ek is nie lelik jaloers nie....beny julle egter wel!

Geniet dit en deel dit met almal hier op die forum. Ek glo ons almal gaan 'n beurt kry....elke vrou het mos maar haar pad wat sy moet stap. En die paaie wat ander vrouens stap oppad na moederskap het niks met ons eie paaie te make nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 days ago #214476 by zettie
Gou `n vraagie vir die wat al swanger was bly julle by die FS of gaan julle na `n gewone gynie toe ??

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account