× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 days ago #214551 by Hopeful
Lynkie, ook dankie vir jou Info. Ek is redelik nervous nie vir die FS nie maar vir DH se SA ek hoop so dit het gelig al is dit ook net met n parr 100 000 dan weet ek dan daar is hoop dat dit kan lig :dry:

Okay ek het nou my eerste afspraak die 20st Jan dis die vroegste wat hulle plek het. Ek het is dan op so CD16 as niks verander en my cycle verander nou weer nie was nou mooi die laaste 5 maande 29 days voor dit was dit all over the palce.

Ek sien ek het gese OVF ek het bedoel IVF voor julle nou dink daar is procedures hier in Namibia waar van julle nog nooit gehoor het :woohoo:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #214536 by Hopeful
Hi Slakkie dankie vir die Info dit help baie. Ons bly in Namibia en daar word glad nie IUI of OFV hier gedoen nie ons sal moet SA to travell om dit te laat doen. So as daar eers iets wat FS voorstell voor IUI sal ons dit seker eers try :S gaan sommer vandag die afspraak maak by FS, daar is net twee in land so mens wag lank vir n afspraak.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #214535 by klippie
More girls - hallo hopeful

Ek wou nou lekker chat, maar net soos ek my sit gekry het, moet ek nou al weerry :-( chat later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #214534 by Slakkie
en Hopeful jy moet alle toeste saamvat dit spaar baie tyd want dan hoef die FS jou nie weer te stuur nie. Hy gaan 'n scan doen in jou moemfie hy check jou boobs ook uit, hulle ondersoek jou baie goed, en dan gewoonlik sal hy jou eers vir 'n laporoskopie en histeroskopie stuur. Hy gaan net kyk of die plumbing in orde is. Dit is regtig nie seer nie net 'n 2 baie klein snytjies een in jou naeltjie en die ander een bietjie ondertoe so by die baarmoeder. Al wat gevoelig is is jou skouers na die tyd van die gas wat hulle in jou blaas maar dis net vir so paar dae dan is alles weer 100%.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #214533 by Lynkie
Hi Hopeful, jy's welkom om hier saam the chat of jy nou op meds is of nie. Die dames hier is wonderlik, baie ondersteunend.

Vir 'n eerste afspraak by 'n FS maak dit nie saak waar jy in jou siklus is nie. Ek dink maak die afspraak sodat jy net op sy boeke kan kom, want somtyds is hulle baie volgeboek. Hy sal heel moontlik 'n vaginale sonar doen om die uterus te ondersoek en 'n reeks bloedtoetse. Vat al jou en jou man se toetse saam al is dit nie onlangs gedoen nie. Ek moes vir my tweede afspraak op CD2 gaan, want dan met die vog binne in die uterus kan hy blykbaar beter sien wat aangaan.

Watter FS gaan jy besoek?

Hexy, ek was vanoggend baie tempted om te POAS, maar ek het absoluut geen simptome nie, nie eers AF simptome nie. Miskien het die HSG toets iets met my siklus te doen???

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #214532 by Slakkie
Hi almal!

Klippie daai kleintjies van jou gaan klou!!!!! Jou BFP is om die draai! Ons sal seker so in April volgende jaar weer gaan vir IUI of IVF hang af wat die FS sê maar ek dink dit sal seker IVF wees want met die laaste IUI was die swemmertjies maar bietjie min maar ek dink DH moet maar so paar dae voor die tyd begin om sy bydrae te lewer dan moet hulle dit vries dan op IUI dag is daar meer swemmers. Ek het ook nie goed gestim die laaste keer nie en het net 1 eiertjie gehad maar ek dink ons en die fs het baie geleer deur die laaste rondte en sal dalk met die volgende een meer meds gebruik vir meer eiers.

Hexy - Jong spyker al is daar mense. Ek het nie 'n saak as daar iemand by ons kuier nie mens doen dit dan net stilletjies dit is eintlik lekker mens voel soos stout kinders. :blush:

Strikkie die sirkeltjie sonder 'n gesiggie het nog nie O opgetel nie hy moet vir jou smile! I feel your pain daai goed is vrek duur ek spandeer ook 'n klomp geld as ek dit koop maar dit werk baie makliker.

Hopeful: My DH se swemmers is ook up to crap ons het met ons laaste IUI ook net 3 mil gehad en dit het nie gewerk nie maar ek het ook net 1 eiertjie gehad. Drs wou my nie net op clomid sit as die probleem nie regtig by my is nie hy sal voorstel julle doen ook IUI. Maak seker jou afspraak is so dat wanneer AF daar is hy jou kan uitkyk. Waar bly jy? As jy in die JHB of PTA area is stel ek voor jy gaan na Dr. Pentz by Kloof hospitaal hy is maar net die beste.

AFM: AF hierdie maand is verskriklik erg ek kan dit nie glo nie dis soos 'n vark wat keelaf gesny is en my siklus was maar 25 dae jeez! Ek het so 'n freakin hoofpyn vandag ek kan iets oorkom het nou al 2 R25 gedrink maar dit help net mooi f ol!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #214527 by Hopeful
Hi Dames,

Ek hoop dit gaan goed met almal. Ek is nou al so 3 maande op Moomie en het nog nie die thread gejoin nie wand ek is nie op Fertility meds nie, maar ek volg dit nogals daagliks. :blush:

Ons proebeer nou al twee jaar swanger raak maar het begin van die jaar uit gevind dat DH se SA nie goed is nie net 3mil wat lewe. Hy is nou al so twee maande op StaminoGro en ek will nou vir Jan n afspraak maak by FS. Die ding is ek is nie lekker seker of hy my op fertility pille gaan sit voordat ons met meer aggressive treatment begin nie? Weet eenige van julle? Ek dink dit sal seker nie werk nie wand dit help tog nie ek het 3 eiertjies elke maand maar DH se swemers kan nie by hulle uitkom nie of hoe?
Waneer is die beste teid vir n eerste afspraak by die FS net voor of na AF?
Ons het nou al obviously die SA gedoen ( en sal weer een doen voor ons gaan om te sien of daar enige verskil al is ), en was by Urologist om vas te stell dat daar nie enige skade is nie en ek was nou al vir my CD21 O boed toetse, wat kan ek verwag van ons eerste afspraak enige info sal help

Dankie julle en FXFXFXFXFX vir Klippie, en Jooste die 21ste is sommer om die draai :woohoo:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account