× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 days ago #214457 by sexy~hexy
Morgan....I KNOW IT ALL !!!! Maar ek is nou maar hardkoppig, ek sit maar eerder nou sonder 'n baba as wat ek 'n baba probeer maak en ek hou nie daarvan!!! :D

Cisca....gebruik die bbcode...gaan na jou profile....edit/update profile, en paste die kode onder signatures....as ek reg is!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 days ago #214454 by Cisca
Zettie - Bly jou telling is mooi op!!

Jou ticker is pragtig, het vir my ook een gemaak maar kry dit nie reg dat hy wys soos joune nie.
Moet ek die HTML of die BBcode of die Direct Image URL gebruik en dan paste? Of wat doen ek verkeerd????

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 days ago #214453 by Morgan
Strikkie gelukkig het jy genoeg OPK's vir die week. Eks seker jou BFP is om die draai.

Hexy julle moet meer BD jong. Onthou fertomid en clomid kan cysts veroorsaak so mens kan nie lank daarop wees nie. So as jy dit drink moet jy elke kans vat om te BD.

Zettie bly jou telling is so mooi op.

Klip ek stem saam Anje bly nou by die huis man jy werk te veel.

Jooste onthou as julle nou BD en van die swemmers sit en wag vir die eiertjie is jou kanse baie goed vir n dogtertjie. So BD al die pad swemmers kan hou vir iets soos 48 ure.

Wie het gese hulle man wil nie BD nie?? was dit jy Liz? jy moet hom mooi laat sit en vertel of hys saam jou in die ding of hy moet jou nou se dan los julle als. En ja as mens op fertomid of iets is MOET mens BD al is dit net om n baba te maak. Een of ander stadium gan jou dr se daar is te veel cysts en dan?? mans dink nie an al daai goed nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 days ago #214451 by Snoekie
Hi strikkie.
Ek het ook een keer die Clearblue toetse gekoop en gebruik, tot ek een dag op die boksie self in klein skrif raak lees dat dit nie moet gebruik word deur mense met PCOS nie, ek het nie een keer 'n :) gekry nie. Mens sou dink dat dit bietjie groter sou gedruk wees.
So ek gebruik nou maar weer die Clicks brand met die twee strepies. Ek tel daar darm op wanneer ek OV, die strepie raak donkerder soos ek nader aan OV beweeg.

Hexy,
Sterkte met DH se stiefpa. Die vroutjie wat by ons woonstel huur is weer so nuuskierig, is pal buite ons ruite op soek na geselskap, maak my mal. Gedink ek wil haar al met 'n glas water deur die ruit gooi...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 days ago #214449 by sexy~hexy
Hiya Jooste

Jong, ek wou mos Clomid gebruik, toe het nie een van die 3 apteke op die dorp in voorraad nie, toe is dit maar weer Fertomid. Sal volgende siklus hopelik Clomid kan gebruik....ek hoop net regtig ek ovuleer op die goed!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 days ago #214443 by joo~ste
Hallo julle!
Ons het maar gisteraand 'n BD sessie ingewerk...en sal dan maar weer CD14 en dan die IUI doen op CD16. Hoop ons vang die eier'tjies!!!

Ai, Hexy - dit is erg as 'n mens nie privaatheid het nie. Ek kan dit goed glo dat jy moedeloos voel. Gebruik jy die maand Clomid??!

Strikkie - ek gaan ook hierdie maand weer OPK's gebruik, net om te sien of ek en die FS die regte datum beet het vir die IUI. Sal maar daardie Clicks brand gebruik...dit is effe goedkoper en dit werk altyd so goed vir my.

Hi Klip...hoe voel jy? Enige simptome wat jy het?

Dankie, Anje - ek is vreeslik opgewonde vir die IUI.!! Kan nie glo dat ons dit nou wraggies gaan doen nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 days ago #214439 by zettie
Hallo julle ek het weer bloods gedoen vanoggend en telling is op van 13 na 34 so alles verloop nog goed :laugh:

BD ja julle ek het net so gesukkel met DH en BD so asof hy vorseer word om te Bd dan kan hy niks doen en soek verskoning.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account