× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #214362 by Strik*kie
Hi julle

Jooste, fxfx vir die IUI en bd maar sommer baie die week met daai Cm. ;)

Hexy, klink na bedrywige naweek vir julle. :) Sterkte met die bd-marathon.

Klipster, hoe voel jy, al beter?
Linda, hoop jy kry ander pva wat werk. :)
Almal anders: hoe gaan dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214342 by sexy~hexy
More almal

Jooste...ek dink jy is nader aan plekke as ek...waar in die Noord-Kaap gaan ek iemand kry wat accupunture doen ???

Linda....ja nee soms moet mens so 'n keuse maak om van drs te verander...hoop dinge werk nou vir jou uit!

Jayden het ook vanaand sy eerste "konsert", by Monkeynastix waar hulle hulle medalje gaan kry. Sy skool se konsert is die 1ste Desember....so kan ook nie wag nie :) En dan natuurlik verjaar hy Sondag, so hy gaan ook 'n paar goed aanhe die naweek - partytjie Vrydag by die skool, Spur toe Saterdag saam familie en vriende en Saterdagaand braai.....so weer 'n bedrywige naweek wat voorle!!!

Het darem vanoggend so 'n halwe BD sessie ingewerk - ek se half want ek was half deur die slaap!! Sal maar BD op cd13, 15 en 17.....

Ok lekker daggie verder!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214323 by Blommie
ZETTIE - Ek gaan sommer vanaand iemand soek wat dit doen in PTA.

jooste - ek was by dr Reyn Marais by Femina met my seuntjie

more is my seuntjie se eerste konsert en mamma kan nie meer wag nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214322 by joo~ste
Zettie
Ek sal nou self begin hard soek vir iemand....ons woon mos in die boendoes!! Ek doen sommer self 'n kursus en steek myself! :silly:

Klippie
Gelukkig weet ons nou al dat die betrokke dosis my net of 1 ..of maksimum 2 eierselle gee. So...ek darem nie bekommerd oor dit nie. DH het ook wonderlike sperm...so ons sal maar net hard BD die paar dae voor die IUI om seker te wees ons cover ons bases. Hoe voel jy? Enige simptome??

Linda
By wie was jy met jou vorige swangerskap?

Hexy: jammer - ek weet nie-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214319 by zettie
Hallo julle

Ek dink die van julle wat braaf genoeg is moet regtig oorweeg om vir die accupunture tegaan dit werk regtig ek is `n bewys.

Fx fx dat my telling mooi klim

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214317 by Blommie
hallo almal

jooste - glo alles gaan vir jou uitwerk die maand.

Ruby - dankie vir die stukkie wat jy gepost het.

ek huil sommer vandag weer vir alles. ek het ook my gat vir my dr gewip. kan nie glo sy charge my R120.00 net om vir my n voorskrif by ontvangs te los nie.

ek het ook sommer vandag besluit ek gaan terug na die dr wat my behandel het met my eerste swangerskap. het 'n afspraak gekry vir 20 Desember

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214312 by sexy~hexy
Julle...waar op die groot wye internet kan ek bybelversies kry om op 'n grafsteen te sit?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account