× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #214403 by Strik*kie
Liz, ons het self daai geveg oor bd, dit maak my boos en dis hoekom ek gatvol raak vir ttc. :(

Het clearblue OPK gekoop (my hele mnd se salaris) en wys net vir my lee sirkeltjie so dit beteken dan O is nog nie detect nie ne? Wie het dit al gebruik???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214400 by klippie
Middag dames!

Ek post gou om vir Hexy iets te vra, dan sal ek opvang en later personals doen.

Hoop dit gaan goed met almal!

Hexy - het jy ooit reggekom met daai gips-kersversiersels wat jy gesoek het lankal terug? Ek het nou iets soortgelyk in Makro gesien....die gips engeltjies/mannetjies is klaar gegiet met 'n toutjie, dan kom daar 4 in 'n pakke met so 5 verfhouertjies en 'n kwassie. R70 vir 4.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214393 by Lia
More more dames, ek het so gevoel gehad ek moet kom loer, voel of ek uit mis.

Klipper, baie baie sterkte, EN BLY POSITIEF asb., ek weet dit is bitter moeilik, maar ek glo nog in wonderwerke. Maak soos die dr se en bly by die huis. Vat die res van die week af en gaan weg iewers heen saam jou man. Ek het 'n couples massage voucher vir Vrydag 13h00 as jy dit dalk wil gebruik, is jy welkom. Dis by die spa net voor woodhill se ingang daar by ons.

Zettie, Baie Baie geluk op jou BFP. Mag dit 'n H & H swangerskap wees !!!

Ciska, geniet jou eerste afspraak, dis die beste as jy daai hartjie sien en hoor klop !! Oom Strikdas se masjien kon nie die geluid doen nie, maar ons kon die hartjie sien, voel soos gister. Geniet dit, dit gaan vinnig verby, die 12 weke ene is die beste. PS: Vra jou dr of hy / sy 'n dvd kan maak voor jy gaan, baie van hulle vra dat jy jou eie dvd saam bring, vat sommer in elk geval een saam, want partykeer is hulle dvd's op.

Hexy, cool bakkie, geniet die naweek en happy bday aan Jayden !!

Jooste, dis awesome, baie sterkte vir jou IUI.

Ek is bly om te sien die BFP's kom weer in en ek glo dit gaan nou weer in oorvloed kom. Baie STerkte girls !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214392 by CheriseF
Liz - jammer om te hoor man. Ons het self al daai geveg gehad van BD is nou nie meer wat dit was nie want ons probeer 'n babatjie he.

Ek stem dat jy baie moeite moet doen en jouself lekker ruik body butter smeer, 'n sexy pakkie en hy sal jou nie kan weerstaan nie!

Vir die wat belangstel.. hier is 'n oulike SA groep op facebook. Hulle post inspirerende goed op hul page.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214386 by sexy~hexy
Liz....jong ek dink ons almal het ervarings met DH's wat of nie wil nie, of te veel wil, of die bekende woorde gebruik van "jy wil dit net doen as dit babamaaktyd is"....

So sterkte vir jou...dalk moet jy hom maar net aanvat daaroor en reguit vra hoekom se hy een ding maar doen 'n ander....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago - 14 years 10 months ago #214382 by Lynkie
Hallo julle,

Klippie, ek hoop daai embies groei en groei en groei vir 9 maande!!!!!

Liz, ek weet nie of jy OPK gebruik nie, maar wat van om te probeer BD so bietjie voor die tyd en dan as die OPK wys jy gaan OV, dan beplan jy 'n romantiese aandjie. Koop sexy onderklere (of van daai sexy pakkies, iets soos 'n nursie), maak sy gunsteling ete, bubble bath met kerse en sjampanje, chocolate body paint.... "Time to get mean" Hy moet jou net nie kan weerstaan nie!!!

Jooste, ek sou ook sê begin sommer nou al BD!!!!!

AFM: Wag nog steeds vir die ou Heks!!!! :(

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214376 by Snoekie
Hi Julle

Hoe gaan dit met almal

Linda.
Klink absurd dat dokter jou charge net om voorskrif te gee.

Hexy en Linda, Geniet die konsert/monkenastix vannaand.

Klippie,
Ek bid steeds dat jou twee embies groei verder en vat.

Jooste,
Sterkte met jou IUI die maand. Sal bid vir jou spesiaal daarvoor.

Hexy,
Het lekker gelag vir halwe BD sessie.

AFM,
Ek is nou op CD10. Ek is regtig moedeloos op die oomblik. My DH is die heeltyd: "ja, die maand moet ons werk maak van die BD sessies sodat dit kan werk." Maar wanneer die fertile tydperk nader stap, het hy al wat 'n verskoning is beskikbaar om nie te BD nie. Dit begin te voel of hy my boikot. :cry: Ek weet nie of hy dit aspris doen en of hy net nie dink nie. Ek is regtig op. Dit begin voel of ek die meds verniet drink. Ek weet dit is nie mooi nie, maar ek gaan Bitterlik kwaad wees vir hom as dit nie die maand werk nie.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account