× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #155762 by Kinderelomelo
Nou weet julle hoe voel ek op 35 met 'n tiener vel elke maand en nou met die pille slat ek eers uit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155760 by elrike02
Hi julle,
Hexy, Lyk my ons het dieselfde probleem met die puisies. Dit is aaklig!!! En niks help om aan te sit nie!!! AF moet net oorgaan dan behoort dit weer reg te kom! Ek hoop jou AF maak haar vekyning in alle glorie! Jammeer oor die tandpyn! My tande is net nou vreeslik baie sensitief na my swangerskap. Was by die tandart en alles is fine... Ek kan niks yskoud drink nie, dan wil ek sterf!!

2kidmamma - ek hoop jy voewl gou beter!! Sterkte daar!!

Ook nie veel nuus hier nie! Ek voel redelik goed vandag!!! Klein Saterdag!!!

Mooi dag vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155748 by sexy~hexy
My flippen vel lyk weer soos 'n 15jarige :angry: Ek word al 31, hoekom moet ek nou nog sukkel met puisies???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155744 by Kinderelomelo
HI julle

Hexy ek verstaan die tandpyn ding. My tande het so verswak geduurende albei my swangerskappe. Het baie Wortelkanale en stoppsels en afgebreekde tande gehaad na ek swanger was elke keer. Ek het ook Arthritis en dit dra ook blykbaar toe daaraan.

AF: Gaan vanmiddag dokter toe, my bors is glad nie lekker nie en die kiddies is ook nog siek. Hot flashes en Kopsere in ten volle op die oomblik maar nog net een pilletjie oor vir more.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155709 by sexy~hexy
More almal

How goes it?

Nie veel nuus by my nie, sit net met tandpyn. Gaan netnou bel en vir my 'n afspraak maak. Toe ek swanger was het die een tand se stopsel gekraak en ander tand 'n stukkie afgebreek, so ek beter dit nou laat doen voor ek weer swanger word!

Wag nog in spanning vir AF om in volle glorie op te daag. Nog net spotting :S :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155643 by Cornel
Lekker aand 2kidmamma!

Ek gaan ook groet!

Lekker aand almal!

Ons gesels deffies more!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155640 by Kinderelomelo
Taraaa julle, lekker aand verder.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account