× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #155939 by Ansa_S
Ai Morgan ek kan nie vir jou se hoe dankbaar ek is dat ek julle by pampers raak geklets het nie, en so van ons dr by jou gehoor het nie.

Is nog net tevrede met hom, en voel baie rustig dat hy my keiser gaan doen. En ek was nou die dag in die kraamafdeling gewees om te kyk hoe lyk als daar, en is baie baie beindruk met Unitas.

Het sommer klaar vir hulle gese ek borsvoed nie, en gevra of ek my eie tietiebottels kan bring. Hulle het geen pyn daarmee nie, het tot vir my die kamer gewys waar al die baba's slaap. Was eintlik lekker benoud toe ek daar weg is, want mens weet die tyd kom nader en maak nie saak hoe nie, die baba moet uit.

Het jy 'n epiduraal gehad, en is dit seer as hul die naald in jou rug druk? Jammer oor al die vrae maar ek raak nou al effens benoud.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155934 by Morgan
Skuus ek bedoel wes kaap... ons begin by oos londen en ry dan teen die kus af tot mosselbaai dan kom on terug

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155931 by Morgan
Ansa Dr Roodt is die heel beste dr wat daar is.

ek was in n kamer saam 2 ander vrouens elk een van ons was by n ander dr. DIe ander 2 het kramme in gehad en n dreineerings pyp en het BAIE gekla oor die pyn.

Ek het net 1 steek gehad wat hy die 2de dag kom uithaal het al die ander was aan die binne kant. Vandag het ek GEEN merk waar die sny was nie.

Die eerste opstaan was meer styf as seer, en toe ek eers op was was ek fine. Hy gee ook antibiotika saam die pyn pille om infeksie te keer. Ook maag inspuitings wat keer dat daar bloed klonte kom (wat die ander drs nie gedoen het nie)

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155928 by sexy~hexy
Ek weet Morgan, maar ek kan net FB van my foon af :S

Waar in die Noord-Kaap gaan julle?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155927 by Goggatjies
Goeie Middag Morgan

Hoe gaan dit nog verder, ek sien julle hou lekker vakansie
Geniet dit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155926 by Ansa_S
Op 27 weke was die bulletjie al 1.3 kg! Dr R het gese dis 'n groot lang baba.

Gaan keiser, sover is dit 15 April

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155925 by Morgan
Hexy het n paar fotos op facebook gesit.

Ansa hoeveel weeg MJ al? en het jy al besluit of jy gaan kraam of keiser?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account