× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #155579 by sexy~hexy
2Kid...dit was omtrent 'n gespottery so 'n paar maande gelede met tjiff en tjaf ;) :D Iemand het vertel van haar DH wat se "tjoef tjaf broekies af" en dis toe nou waar ons begin spot het met tjif en tjaf en omdat hulle mos groen mannetjies is het ons die begin gebruik :X :X

So as iemand wys hulle het dit gedoen :X weet ons almal waarvan sy praat :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155578 by marie r
Ankia, ek het ook gedink aan die reflex. Maar nou moet ek eers begin soek vir iemand wat dit doen. Weet nie van die evening primrose oil nie. Waar kry ek dit?

Hexy, manlief wil nie tjiff & tjaff nie. Hy's te bang.... Ai tog. Dalk moet ek hom verlei, maar hoe kry ek dit reg met hierdie groot lyf..... Niks van my sexy nighties sal meer pas nie. :whistle: :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155576 by Goggatjies
Marie - sterkte
My midwifes doen eers 'n induksie 9 dae oor 'n mens se tyd, en dan doen hulle 'n sweep en stretch.
Miskien moet jy gaan vir reflex en doen jy die evening primrose pille, een pil in die mond en een pil in die vjayjay in die aand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155575 by Cornel
Goeie middag dames!

Sorry ek is so mia,maar dh is nog by die huis....begin darem weer more werk.

Ek sien dit gaan darem nog goed met almal!

Dassie,baie geluk met jou "groot" seun se geboorte!
Hoop jy voel gou beter......geniet vir boeta sommer baie!

Driekie ~ Ek kan nie hier se hoe aaklig ek nou voel oor wat ek gelees het oor jou skoonsussie nie........

Vandag oor 3 weke die tyd is ons al oppad Lubumbashi toe! EK KAN NIE MEER WAG NIE!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155573 by Kinderelomelo
SexyHexy wrote:

Marie...get your groove on met tjif en tjaf :X :X (hint hint) :D


jissie Hexy, jy het my nou aan die lag. die mense in die kantoor dink seker ek is mal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155569 by sexy~hexy
Marie...get your groove on met tjif en tjaf :X :X (hint hint) :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155567 by elrike02
Driekie, watse newe-effekte het clomid? Ag toggie ek haat newe-efeekte, want pille maak my nogal gereeld naar....! Hoop maar dit is 'n vinnige excercise dat ek dit nie vir te lank hoef te gebruik nie!

Het gou gaan teels soek vir ons badkamer.... Lyk of ons die badkamer gaan redo! Nuwe stort ook insit....! Ek is nogal opgewonde!! Maar as ek die kostes bereken is dit nie meer so oulik nie! Maar ja, wat kan ek doen!! Mens kan ook nie afskeep nie!

My gemoedstoestant is darem nou weer beter vanmiddag!!!! Yeah!!! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account