× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #143466 by Tienka
Hallo Ankia, jy kan yuk nog 'n keer se, ek nie lus vir hier wees nie en my baas irriteer my grensloos, maar nou ja as ons wil eet en shop moet ons maar werk :laugh:

Dalk moet ek maar die emmertjie ding doen, ten minste kan mens dit weer na die tyd gebruik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143463 by Goggatjies
Goeie More

Nog 'n oggend, nog 'n oggend by die werk, yuk

Hier is dit stil, ek weet nie eers wat soek ek hier nie

Tienka die emmertjies is baie nice, jy kan sulke groenes kry

Morgan ek weet glad nie of Pais normaal gekraam het nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143462 by Tienka
Ek hou ook van Hello Kitty. Dit gaan goed met my vettie, hy sit al 80% maar val maar nog gereeld om. Weg is die dae wat ons hulle net kon neersit, kan dit nie nou waag nie want hulle is nou mobile LOL. Ek moet hom biekie vat om te weeg, hy raak vrek swaar!!

Ek dink Pais het gekeiser maar ek kan verkeerd wees.

G se kids is pragtig, lyk baie na haar en sy lyk stunning!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143459 by Morgan
Eks ook nie n barbie fan nie maar ek like die hello kitty lol.

Hoe gaan dit met Shayne? sit hy al? ek mis soms die ou babatjies wat mens net neer sit en hulle bly op een spot.

Waars G sys baie still? het gister fotos op facebook gesien van haar kids hulle is te pragtig!

Weet iemand op paisley toe noramaal gekraam het en of dit n keiser was?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143450 by Tienka
Morgs, die seuntjies is mos mal oor al wat 'n superhero is, maar dis darem baie beter as Barbie blegh :laugh: Die Ben10 speelgoed is ook net so vrek duur!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143393 by Morgan
Ag nee man tienks daai ben10 oukie is sooooo ugly!!!! maar nou ja die kinders is mal oor hom vir een of ander rede.

Ek was al by n party waar die sweeties en goed in sulke klein emmertjies was en dan was die tema op gewone papier geprint en om die emmertjie geplak. Of sweeties in balonne dan moet hulle dit bars om uit te kry..... haha dis nou as mens dit kan inkry

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143369 by Tienka
Baai julle, lekker aand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account