× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #143530 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143528 by Goggatjies
G- mag julle ook 'n ongelooflike jaar he.

Dankie Laliek, ek is baie positief, ek het baie goed op my pad vir hierdie jaar
Ons wil huis koop
Ek wil ander kar koop
Petrus behoort 'n beter werk te he einde Maart - met baie meer voordele
Ek gaan swanger word hierdie jaar!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143527 by Laliek
Strikkels ek sien jy roofkyk!! Hoe gaan dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143525 by Laliek
Baie dankie G!!! Ons is uit ons vel uit opgewonde!!

Ja, het 'n scan op 6 weke gehad kon die hartkloppie sien en gister weer 8weke scan gehad - babatjie groei mooi!! 2 dae groter as wat die klein boontjie moet wees, hartjie weer gesien klop en die ou beentjies en koppie ook gesien!! Ek is baie lucky sover, nog niks moeilikheid gehad nie en ook nie rerig MS nie. Ons 12weke scan is eind van die maand ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143524 by Laliek
Tienka dit gaan goed met my!!! Sterkte met daai dieet en gesond eet!! Ek probeer ook maar so gesond moontlik bly - het 400g in 2 weke verloor nou van my laaste scan tot die gister s'n lol. Dink dit is omdat ek sukkel met aandete in die aand :huh:

Tienks ek het probeer om die scan foto 'n foto van te neem maar dit het nie so lekker gewerk nie. Ek sal dit vanaand in scan en dan kom post - BELOWE! Ek was net te lui gisteraand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143523 by G Baby
Lalie baie baie geluk!!!! Dis wonderlike nuus,so bly vir jou. mag jy 'n gesonde en lekker swangerskap h? wat wys scan? kon julle as hartkloppie ens sien?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143521 by Cornel
GB ~ Baie dankie,ek drink Relislim Herbal en Kel 6,eet lekker min en dan loop ek net so 20-30 min op die threadmill......

Baie dankie..........sal defnitief die einde van die jaar weer ernstig begin BD!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account