× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #143496 by G Baby
Hello julle!! Ons is terug. Baie voorspoedige 2011 jaar vir julle,mag dit 'n mooi en geseende jaar wees. het julle almal lekker kerstyd gehad?
sien paisley se baba is gebore. Wanneer? en hoe groot?

Ons holiday was heerlik,kinders is bruin en hare wit gebrand-hulle het dit so geniet. ek het fotos op FB gesit. Ons hou vrydag partytjie,Riko het gister 3 geword. ek doen ook die emmertjie ding. elke dind kry 'n emmertjie-R7 een en ek sit hulle lekkers daarin. Hy is skilpad mal of soos hy dit noem-skillie. so ons hou 'n skillie die skilpad partytjie en hy kry 'n skilpad koek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143495 by Laliek
Hallo julle!!

Ek val nou weer hier in in die middel van die gesprek!

Hoe was almal se vakansies?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143493 by Morgan
Toe my ma gegaan het was sy 6weke afgeboek, maar het n keiser gehad met my boetie so sy moes weer gesny word.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143491 by Tienka
Dankie Ankia, ek sien nogal uit daarna LOL dit klink snaaks :laugh:

Morgs, gaan hom Dinsdag net sien om te discuss en te skeduleer, ek wil he hy moet my baarmoeder verwyder want ek sukkel vreeslik met periods vandat Shaynie gebore is. Ek sal seker vir ten minste 'n week afgeboek wees, ek HOOP!!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143490 by Morgan
O ja ek wou jou nog vra daaroor. Gan jy teater toe of gan jy hom net eers sien? ek hoe lank gan jy afgeboek wees?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143489 by Goggatjies
dit kan net lekker wees

Tienks sterkte vir die sterilisasie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143487 by Tienka
Net so Morgs, dit gaan vet pret wees!!!!

Ek sien onse geliefde gynie weer Dinsdag vir my sterilisasie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account