× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #143224 by Cornel
Halo Tienka!

Sterkte met die kg......ek het ook weer vandag begin..........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143222 by Tienka
Ankia, baie dankie vir die foto's, daai uitdrukking is priceless!!

Hallo Cornellie :laugh:

Ah Lalie, dis die lekkerste lekker om daai boontjie op die monitor te sien. Geniet elke oomblik!!

Hey Morgs, ek mis jou ook!!!!! Jongie, die wat die hardste preek is die wat gewoonlik die grootste sondes aanvang LOL My huis is ook altyd deurmekaar en lately vuil ook - die bleddie oc skeep so af dat ek oor naweke moet huis skoonmaak :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143221 by Cornel
Het gister weer so my kop laat sak.............

Vriende van ons se seun se meisie is nou al 10 weke swanger........:-(

Het gister met dh gespot......gese as ons nou maart SA toe gaan dan gaan ek 'n skeisaak insit.........swanger word en na die geboorte dan trou ons weer...........

Want lyk vir my deesdae is dit nou hoe dit werk!!!!!?????

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143219 by Goggatjies
Hex ek sien omtrent R100

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143218 by Goggatjies
Laliek - dit is great!!!!

Hexy, ongelukkig nie, ek sal gou bietjie google

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143216 by Cornel
Baie geluk Laliek!

Jy verdien dit!!!!!!!!!!!!!!!!! Dis jou beloning van al jou Positiwiteit!!!!!!!!!!

UIT ELKE POSITIEWE DENKE KOM DAAR 'N POSITIEWE BELONING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Halo Ankia!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143215 by sexy~hexy
Ankia, weet jy wat dit kos?

Hiya Cornel...het gewonder waar kruip jy weg :D

Lalie....kom post so bietjie 'n scan pic man!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account