× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #143152 by Tienka
LOL Anje, dit was die geskenkbewys wat ek namens jou en Ella gekoop het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143151 by Goggatjies
Laaste een van Driekie
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143150 by sexy~hexy
Hiya Morgan :) Lekker om jou weer hier te sien. Jong, ek is nou baaaaaie versigtig...daar is mos 'n moontlikheid vir swanger wees, en die keer wil ek geen meds drink nie. Onthou julle laas, ek was mos ook siek met BD'ing en toe antibiotika gekry en toe is ek mos swanger...wel die keer vat ek nie kanse nie!! My mangels is uitgehaal toe ek 6 was, maar daar het 'n klein stukkie agtergebly, so groot soos 'n koppiespeld se agterkant...kan nie uitgehaal word nie, want as dit nie ontsteek is nie kan dit nie gesien word nie. So ek gaan die res van my lewe nog mangelonsteking kry :angry:

Anje....ek moet se my voorstel van Aliney is Lianey omgedraai ;)

Hi Ankia....how goes dit met jou? Nog net 'n paar daggies dan begin jou TTC journey ook weer...en ek weet dit gaan suksesvol wees met jou gewigsverlies :)

Dankie vir die pics, ek wou nogals daai Maandag sms en se julle moet dit geniet, maar het weer by my alie uitgewaai!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143149 by Lia
Hehe, met die laaste gesigsuitdrukking van Drix, is ek ook nuuskierig om te weet wat is in die boks....lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143148 by Goggatjies
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143146 by Goggatjies
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #143144 by Lia
Hey Morgs, dis nou lekker om van jou te hoor, dankie, ek was in die begin nie baie gunstig vir die y in die naam nie, maar hoe meer ek dit sien, hoe meer hou ek daarvan. Welkom terug by ons. Hehe, nou gaan jy 'n paar kilo's verloor met al die hardloop agter Carli aan. Bly dit gaan goed met julle.

Morgs en Tienks, ek gaan ook die 15de se moomie meet toe, hoekom ry ons nie sommer saam nie?

Hi Ankies, dankie vir die phodies.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account