× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129580 by Driekie
Oor slaap - doen wat Ankies se!REGTIG!!!

Ek het op die harde manier geleer en het n kind wat nou op amper 2en n half eers begin om langer tye in sy kamer te slaap!!Hy sal so 3 aande regdeur in sy kamer last dan weer 2 heelnag by my en dan so 2 wat hy halfpad deur die nag kom inklim ens.....dis nie lekker nie en net my eie skuld :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129573 by Paisley
awww mommy - amfilant! hoe cute!

ankies - ek glo ook die sleep training is so die moeite werd! sal maar deurdruk!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129572 by Driekie
Ek is n pampers user...

Dis oor die algemeen nie nodig nie...net gepoeier sodat hy soos babatjie ruik :laugh:
Maar daar is tye wat hulle magies werk veral wanner hulle siek raak, te veel suur het of probleme met die melk het, en wanner hulle tande sny en dan brand hulle, dis onvermydelik

Nou ek het fissan paste met my baby-shower gekry maar dit was regtig vir my verskriklik taai en het nie vir die brand gehelp nie...so toe probeer ek Bennet's Bum Cream wat gehelp het....

Maar een keer was hy regtig siek en toe het selfs dit niks gehelp nie en vir dit het ek toe by my apteek gevra vir die boudjie-salf wat hulle self daar meng (jou apteek behoort ok so iets te he want meeste het) dis so R14-00-R17-00 n potjie en die werk soos n bom!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129571 by Goggatjies
pais, ek is 'n boudroom mamma
Smeer na elke omruil en, en nou het al geleer om dit self te doen, hoe vir hom die potjie en sal dan self smeer
Ons gebruik pampers

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129568 by Tienka
Ek gebruik Pampers, Huggies en Cuddlers en smeer glad nie boudroom aan Shayne se boude nie en hy het nog nie rash gehad nie. By die creche smeer hulle wel aan, maar dis vir jou om te besluit. Ek stuur Fissan Everyday saam skool toe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129567 by Goggatjies
Driekster, as ek sy aandag aftrek, dan al ek hom kry om buite te gaan speel. Hy is gek oor swaai en dan sy bike.

Pais, ongelukkig moet ons sterk wees oor sulke goed
Toe William klein was wou ek hom ook net vashou en sus en als, maar ek het maar gaan neerle, dit was moeilik, maar jy sal sien dit gaan baie beter wees
William het deurgeslaap van 6 weke af, op 9 maande het ons weer gesukkel, ek dink dit was meer 'n growth spurt, hy wou net baie meer drink in die aand.
Nou slaap hy goed, hy het so een week 'n aand wat hy opstaan en na ons toe loop, maar dan loop ons maar net weer terug na sy kamer toe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129565 by Mommy2Monster
pais my monstertjie is ook 'n gogga en diertjie mens - maak mens mal...sy nuutste is 'n AMIFLANT -sy worde vir 'n olifant (dis wat hy soek) oja en die akkedisse en geitjies en springkane en besies...kan so aangaan

jy gaan jou ou bulletjie geniet!

en gepraat van doeke - kyk of dit werk vir jou sonder die boudjie salf, ek persoonlik is 'n bumcream ene. ok nie altyd nie (soos laaaaat in die aand) dan plak ek net die doek aan as dit regtig nodig is anders ruil ek hom nie meer deur die nag nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account