× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129543 by Goggatjies
Ai mommy - hoop jy word gou beter

Ek dra reeds brille, maar gaan Saterdag om vir kontak les klasse te gaan
Hulle wys jou net om dit in en uit te haal
Kan nie wag nie, ek is nou baie moeg vir die bril

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129540 by Goggatjies
W - gril homself dood vir goggas, so ons is ook nog nie daar nie
Hy hou van selfone, en love die rekenaar en ongelukkig die nuutste is tv kyk, enige iets, hy skree blou moord as ons die tv afsit
So ons het nou 'n reel, hy kan tv kyk as ek reg maak vir werk, en hy kan 'n half uur kyk voor hy gaan bad 1800

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129539 by Driekie
Tara-baaaai Hexy - hoop die ogies is nog skerp!!

Hehehehehe Pais - laat my dink aan my skoonma wat Markus se doek (n gewone pampers) verkeerd-om aangesit het!
Oiiiii.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129538 by Mommy2Monster
hello

ek gat bq roof om op te vang...

liam's alweer opgeneem....sy longe


hi pais!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129537 by Mommy2Monster
hello

ek gat bq roof om op te vang...

liam's alweer opgeneem....sy longe


hi pais!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129535 by Tienka
Pais, leer hom net mooi dat die doeke se prentjies VOOR moet wees :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129534 by Goggatjies
Hallo Pais

Ek moet se, Petrus het altyd gehelp bad, en as hulle so klein is, glip hulle maklik uit die hande as die seep eers op is, so hy het gewoonlik W vasgehou en dan het afgespoel
Nou is dit sy werk om W te bad elke aand.
Soos ek vir hom se, hy ry werk toe 6 uur en ek ry eers 0815, so ek doen die oggend duties en dan doen hy die aand duties, maak seker hy is gebad, en maak seker hy eet, want ek het nie daai geduld nie.
En dan sit ons hom saam in die bed

Werk wonders vir ons

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account