× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129771 by Galaxy
Hi Ella, ja dit is 'n amazing ondervinding gewees. Vra net wat jy wil ek sal jou alles vertel.

My bigest dream is to have a baby of my own one day.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129763 by ChaNa
Hi Ella

Baie sterkte vi jou volgende IVF ek hou styf duime vas vir jou en DH. En jyt 'n great spirit, hou so aan.

Kan jy my asb pm oor hoeveel IVF min of meer kos.

Hoop dit gaan goed met die res van julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129762 by sexy~hexy
Ella...ek kan ook net dankie se vir al jou positiwiteit. Jy is regtig vir baie 'n inspirasie en voorbeeld. Bly altyd so sterk in jou geloof en ek weet die Here gaan julle binnekort met julle eie bondeltjie liefde kom seen!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129760 by ella~bella
Cornel..... ek het nou bietjie terug gelees en gesien op jou ticker jy gaan PERMANENT terug RSA toe.....

Vertel bietjie... dis dan so skielik.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129754 by ella~bella
Cornel, jou dae raak nou min!!!! Jy spring seker al uit jou nate van opgewondenheid vir die kuier!!! Geniet dit!

Hexy, ek hoop jou man is af die 20ste dat julle sommer gou kan party hou!

Julle met bumps, ek het seker al die fotos gemis.....

Tienka, ek sien jy is terug by die werk..... ek kan nie glo die tyd het so verby gevlieg nie.

Galaxy, ek sal bietjie meer met jou wil chat oor jou IVF.... dit is vir my die mees amazingste ondervinding ooit. Om presies te weet wanneer embryo gevorm word en te sien hoe die terugplasing in die baarmoerder gebeur. FS het nou my meds net 'n klein bietjie aangepas, ek wou nie he dit moes te veel verander nie.

Jullle ander girls, ek sal gou optel wat aangaan by julle.... sorry!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #129752 by ella~bella
Hallo almal!!!!

Ek het gister laat middag by die huis gekom. Voel lekker om na 'n maand weer in my eie bed te slaap, alhoewel ek vir 'n maand in die bed waar ek groot geraak het geslaap het!

Anyway, ek was Dinsdag by FS vir opvolg. Hy het weer klem gele op die goeie kwaliteit embryos wat teruggeplaas is, en dat daar geen verduideliking is hoekom ek nie swanger is nie, maar dit gebeur. Baie mense word swanger met eerste IVF en baie nie.

Nou ek kan nou sit en upset wees daaroor, of ek kan aanbeweeg en vir IVF rondte 2 gaan. Ek kies die laasgenoemde. Dis vrek baie geld, maar ons kan nie anders swanger raak nie, en dit gaan nie goedkoper raak nie. Trust my, ek sou regtig verkies om "gratis" swanger te raak eerder om duisende te betaal, maar dit is sooooo die moeite werd!

Blykbaar bly siklus dieselfde en affekteer die medikasie nie die lengte van die volgende siklus nie, so ek is hier by 10 Desember weer oppad Kaap toe vir behandeling. Ek het darem gelukkig al klaar vliegtuigkaartjie vir kersfees, so ek gaan dit net verander.

Dankie weereens vir almal se ondersteuning en gebede. Ek het dit opreg waardeer.

Nou ja toe, laat ek net 'n dag of wat vat om my voete te vind en deur die bondels wasgoed kom, dan is ek weer met julle!!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129748 by sexy~hexy
O ja...Jooste sien vandag die FS :woohoo: Hoop sy kry goeie nuus!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account