× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart TTC 2012 Group Year of the ball, Year of the bump

15 years 11 months ago #126503 by MomToChloe
Hey Girls,

Work is keeping me extremely busy... :P You'll be happy to know i have no idea what you ladies are talking about, all that looked familiar to me was cellulite...

Izelle, all the best for tomorrow... And take Laliek's advice... :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126473 by Laliek
Ooo en Izelle - na die retrieval more - gaan huis toe, le op die bed en jy staan nie daar op voor Vrydag nie. (As jy kan bly Vrydag en die hele naweek ook in die bed!) Vat dit baie rustig en relax net - laat DH jou bietjie bederf ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126470 by Laliek
Ai Izelle ek kan net dink. Ek sal jou in my gebede hou dat alles goed sal verloop en jy's 100% reg, niks wat enige iemand vir jou kan se gaan jou laat beter voel nie. Al wat ek wel vir jou wil se is dat ek gevoel het met al die IUI's elke keer dat dit die hele proses en die tyd beter maak as mens probeer om aan ander goed te dink en jou besig te hou met 'n stokperdjie of wat ookal!

Ek hou styf duime vas vir jou en asb laat weet hoe dit gegaan het en ek is positief vir julle - glo dat alles sal goed gaan ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126465 by Strik*kie
Hahahaha Lalie, minder gevry het, dink ons almal het dit op een standium op die breins gehad. :lol:

Izelle, jong weet jy mens kry krag om aan te gaan en dit nou maar een maal nie maklik paadjie die een nie. Sterkte en hoop die eggies is lekker groot en sterk more. Dink aan jou en hou duime die een werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126457 by Laliek
Strikkie weet jy dis my eie skuld. Ek het nog altyd deeltyds geswot en ek het baie langer met hierdie graad van my gevat as wat ek moes. Ek kon al klaar gewees het so dis als my skuld. Partymaal kan ek my eie alie skop oor dit. Ek het ten minste die jare se werksondervinding opgedoen maar nogsteeds - as ek minder gevry het met manlief toe ek jonger was dan sou ek dit dalk al klaar gewees het ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126454 by izellem
Hi Girls

Sjoe vandag is tough by die werk.

Lalik - my hart gaan uit na jou. My maar net weer laat besef dat absoluut niks in ons hande is nie. Dis so tough om te aanvaar. Ek sit nou by die werk - so opgepomp met hormone (24 vials menopur die afgelope 11 dae, 10x 50mg clomid vir eerste 5 dae, 6 Progynova pille die afgelope 6 dae, cetrotide inspuitings afgelope 4 dae en gisteraand 11:00 my ovidrel). Probeer so vrek hard om positief te bly (my eiertjies word more uitgehaal), maar kannie ophou dink aan my vorige BFN nie! Ek wou daai dag net verdwyn en nooit weer terugkom nie - dis hoekom ek 4 jaar gewag het voor ek dit weer aangepak het.

Daar is niks wat niemand vir jou kan se om jou beter te laat voel nie - eintlik net klomp goed wat jou kwaadmaak en daarom gaan ek net se ek dink heeldag aan jou en ek bid vir jou.

Ek wil nie eers praat van selluliet nie - as my BMI maar net 23 rond was - myne is ver > 33 so julle wil nie weet hoe die selluliet lyk nie - is te skaam om voor myself uit te trek.

Dit bly steeds 'n voorreg om selfs te kan probeer swanger word. Kyk vanoggend so my arme DH. Hy probeer so hard sterk wees vir ons al2 en positief wees, maar ek weet diep binne wonder hy seker wat hierdie keer met ons huwelik gaan gebeur as dit weer nie werk nie.

Al wat ek kan se is dis lekker om plekkie te he waar ek tuis voel en elkeen van julle is na aan my hart. Ek droom oor die dag wat ek ook hartjies gaan hoor klop - dit moet die ongelooflikste ondervinding ooit wees.

Nou toe, wens ek was nie by die werk nie, maar show must go on.

Hang in there outjies
xx

DH - azoospermia (no sperm in semen)

FS: Dr Siebert (Aevitas Fertility Clinic)

ICSI #1: Fertomid 100mg & Gonal F & Ovidrel & Progynova
Nov 2006 BFN :(

ICSI #2: Fertomid 100mg & Menopur & Ovidrel & Progynova
4 Nov 2010 - Egg aspiration - 3 eggs
4 Nov 2010 - ICSI is done on eggs and sperm
5 Nov 2010 - 2 embryos
5-7 Nov 2010 - Cell division
7 Nov 2010 - Embryo transfer
17 Nov 2010 - Blood test BFN :(

3 Oct 2012 - Got THE CALL :)
22 Oct 2012 - Adopted our beautiful darling girl (8 weeks)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126447 by Strik*kie
Lalie, sjoe jy het so baie moed om nog aan te hou swot. Ek wonder of ek dit weer sal regkry he he he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account