× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart TTC 2012 Group Year of the ball, Year of the bump

16 years 2 weeks ago #126440 by Laliek
Urrrrgghhhh Andy jaaa!! Ek weet presies waarvan jy praat, my hand hardloop grondpad as ek dit doen. Disgusting I know, that's why I've always been a vocal supporter of lipo - if i had the flippen money I would do it!!

Esmari - dankie! En daai klink soos O pyne!

Strikkels dankie maar die spotting begin nou meer raak so ek is doodseker AF is in haar vol glorie hier more saam al die pyne en skete ook!
En Strikkie jaaaaa - ek is klaar!!! As ek hierdie drie maak het ek my graad en ek't gedink om daar te stop maar besluit ag wel, ek het articles gedoen so om te stop is dom! Ek dink ek gaan maar vir honeurs (hulle noem dit CTA) in accounting sciences doen en as ek CTA maak dan sal ek in 2012 my board exam om CA te word kan skryf! LOL - mal ek weet maar ek is nou al so ver - en aangesien ek nie preggies is nie het ek baie tyd die eerste helfte van volgende jaar om te swot ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #126417 by Strik*kie
Ons het darem al vandag gepraat, so ja ons is darem al op speaking terms ;) En dit het ook nie gehelp dat my temps geval het vanoggend nie. lol. Ek het al 'n depro as ek sien 1 temp val na O. :lol:

O ja en die selluliet OMW - ek voel dit ook. :( :( :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #126414 by Andie
OMG Lalie yes!!! The cellulite!! I can feel it through my pants as ek oor my boude vryf!!! Afskuwelik :X

Strikkie, I hope you and DH sort out your fight soon. Is nie lekker as daar onmin in die huis is nie.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #126384 by Strik*kie
LOL Esmari, dh also got a friend that finished 2 yrs ago, so everytime we have any symptom we phone him and ask what is it. :lol: Very helpful to have a dr amongst your firneds ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #126379 by Esmari
Haha Andy, ek weet wat jy bedoel. Eks 60.2kg, 1.63m, bmi ok 23.iets. Maar voel steeds ongemaklik. Drillerige maag en boude! Almal raas met my!

Karatemum, strongs. Hows the new job going?

Laliek, bly xamen is verby. Geniet die wyn! Dit help as mens 'af' is.

Strikkie - hugs.

Afm. Cd17 today. Have no idea when I o'd, but I wont even let it bother me. Had a very intence downward pain on friday night. Like the pain was pushing out my vg. Wonder if that was o.
Ok, have to start cleaning now. Having friends over from Pretoria for 2 nights tom. She just finished studies as a doctor, and has to work at George hospital for 2y. So coming to check things out. Now I can say I have a doctors friend. Hehe!

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

[url=http://lilyslim.com/Weight_loss_code.php

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #126332 by Strik*kie
Ai lalie, jong ek het nie woorde nie maar daar is nog hoop, dalk daag af nie op nie, daar is altyd nog daai bietjie hoop. So wag eers vir af en dan kan jy in die wyn invaar. ((((drukkie))))
En jy is darem nou by Dr strikdas so daar het jy soort van pva en 2e opinie.

Bly dit het goed gegaan met die eksamens. Is jy nou alles klaar geskryf?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 weeks ago #126323 by Laliek
Strikkie - (((hugs))). Ek hoop julle kan vinnig die stryery uitwerk. Ek het gisteraand met die pinkish discharge gevoel ek is soooo gatvol, was sommer lus en los alles en kanselleer sommer oom strikdas se afspraak Maandag ook!! Maar vanoggend toe dog ek ah well, ons sal seker 'n break vat tot einde van die jaar toe weer en dan weer volgende jaar begin. Doen mens goed om af en toe 'n break van alles te vat ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account