Hi almal!
WOW TBS, Well done on being so pro-active and starting with the nursery already! Around 7 weeks I was mostly on my back in bed feeling sorry for myself being so naaar! haha!
I've only bought a blanket and a pacifier type soft toy on ebay. . That's it!
I've started looking at prams, I would LOVE a stokke, but hell @R15000 for a pram.. that's totally ridiculous! My mom is flying back with my sister to Dubai and spending 10 days there, im seriously thinking of choosing one and letting her bring it back from there. SOOO much cheaper than in SA..
Baie welkom happynes! My en jou due dates is baie na aan mekaar! my eerste due date wat hulle my gegee het was 14 Feb, maar na die sonar is dit 9 Feb.

So ons is 'n week uitmekaar! baie bly jy het ook by ons aangesluit om te gesels.
BABA INDABA is volgende naweek by die CTICC. 26 Julie. Vir die res van julle mammas wie se vingers begin jeuk om ietsie te koop..(die van julle wat nou in die Kaap bly). Excited! Hoop daar is baie specials
Jeanine - hahaha! Hoe lag ek nou vir jou skoonouers wat glad nie "click" nie.. Hoe obvious kan dit nou wees? Hulle het dit obviously glad nie verwag nie!
Die Asic het so 2 dae gevat om vir my te begin wek, dit het my glad nie moeg gemaak nie.. dis weird, het seker verskillende uitwerkings op verskeie mense. Ek voel weer ek moet dit drink al voel ek nie naar nie, as ek eers naar word en dit dan drink vat dit langer om te werk. So drink eerder as 'n preventative. Die suster het vr my gese 1 in oggend en 2 ini aand. Ek drink dit eerder oggend middag en aand wat dit hou die naarheid dan heeltemal weg. Ek vergeet nou gereeld ini middae, dan kan ek voel teen laat middag voel ek weer so yucky..
Ek het mos preg omega plus begin drink.. oh my goodness, met my trusted asic en al het dit my erg naar gemaak..

Dus, Volg ek ook Hopeful se raad en drink nou net my folic acid en Vit B6 tot na 13/ 14 weke. Daarna sal ek weer aangaan met dit.
HOpeful, ek sit my bra's VOL! teen die einde van die dan gee ek 'n baie groot sug van verligting as ek my broek se knoop losmaak en my bra uittrek! haha! Weet nie of jul daai advertensie kan onthou van daardie mooi meisie wat in die lift inklim en as die deure toemaak gee sy 'n groot sug en pop al haar klere oop van vetgeid nie.. dis presies hoe ek voel! haha! So ja ek moet definitief 'n nuwe bra kry.. ken nie die verimark een nie, sal bietjie gaan kyk.