sjoe nies nies nies al heel oggend
Nadia it may perhaps be a bruised rib,it comes and goes. Hope it will stay away.
Natsvan BAIE GELUK!!!!! op die
blouspan!. Ten minste het jy seker nog baie kleertjies van boetie wat jy kan gebruik. Geniet jou welverdiende rus.
Joans ek het klaar die bug. ai voel so goor maar gelukkig is dit darem amper naweek, nog net deur die dag kom en dis lekker koud vandag ook, die aircon maak my naar voel en benoud,so ek bring maar vir my 'n warm watersak saam om net op my bene te sit. Ek dink dit is te oulik as jy al begin wys. Dis lekker.
Nzuma were you not able to see the gender? Glad all is well. I am also going for the downs/NT scan on the 22nd, I will be about 13 weeks then.
Alicia amper tyd vir jou scan, hoop julle kan ook die geslag dan al sien, exciting!!! hoe voel jy verder?
Ladies perhaps this is a too personal Q and you don't have to answer, but are u also experiencing

(.)(.) - if you know what I mean?? sjoe aches, pains itch and scratch

at least its still a confirmation that everything is going so im not complaining tho,was just wondering.