heart Due January 2015

12 years 4 months ago #249199 by Joans
Replied by Joans on topic Due January 2015
Haai julle!

Haffie ag jou seuntjie klink te oulik! Maak my sommer opgewonde oor die pad wat vir my voorle. Dis die klein kosbare goedjies wat dit lekker maak. Bly om te hoor dat jy goed voel, ek het ook verseker vandag 'n beter dag. Het gister bietjie in die bed gebly en uitgerus, so vandag is ek baie minder moeg en naar, kopseer is ook weg. Ek geniet nou maar die goeie dae as hulle opdaag :P Laat weet ons wat die bloedtoets uitslae is! Vra sommer ook wat jou HCG hormoon telling is.

MommyMe ek hoop vir jou part dat die naar nie meer word nie! Myne was die ergste op 5 weke tot 7 weke, nou het ek net elke nou en daar 'n terrible dag (soos gister), maar dit behoort na hierdie week te begin meer en meer weggaan.

Ja julle, lekker vrydag vir almal! Ek gaan vanaand na 'n verjaarsdag partytjie toe en wil nog nie die nuus breek nie so ek moet gaan druiwesap of iets kry wat ek in 'n wynglas kan skink sodat dit lyk of dit business as usual is! Maybe bietjie alkohol vrye champers, sal die trick doen dink ek :P

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249197 by haffie
Replied by haffie on topic Due January 2015
Shame, MommyMe - hoop jy kan lekker rus hierdie naweek!! Ek is jammer om te hoor van die naar. Laaskeer het my naar eers begin by 6 weke en was relentless to 16 weke, so dinge is lekker onvoorspelbaar en so anders vir elkeen! Ek voel rerig great vandag! My maag is fine, ek voel glad nie naar nie, het hope energie...

Ek gaan na werk vir my bloedtoetse sodat ek my gynae afspraak kan maak.

Dankie MommyMe - hy is die dierbaarste seuntjie, en geniet hom vreeslik. Begin nou praat - het vanoggend pampoen gesê. So cute!

Hoop dit gaan net so wonderlik met al die ander amper-mamma's!!! Die sonnetjie kom uit, so ek dink dit gaan 'n heerlike vrydag wees :)

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249193 by MommyMe
Replied by MommyMe on topic Due January 2015
Alicia, hoe gaan dit met jou? Wat se die bloedtoets, hoe ver is jy nou?

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249192 by MommyMe
Replied by MommyMe on topic Due January 2015
Morning dear mommies-to-be :silly:

Just wanted to say have a wonderful Friday :woohoo: :rock:

This was a loooong weeek.

Starting to feel nauseas by times,but only a little. surely hope it stays away as Monday will be the start of week 6.

Good luck with your exam Nadia. All will go well! ;)

Haffie how are u feeling?

Teba - im worrying about you,all ok?

Joans hoop jou naarheid gaan sommer gou gou weg,jy is darem al verby die ergste dink ek. :unsure:

Oh ja en Haffie, jou baba is te pragtig!!!! :heart:

:heart: :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249187 by Nadia
Replied by Nadia on topic Due January 2015
Yay, I have added my ticker :) Thanks Mommyme and Joans.

Joans, hope you feel better soon. Almost light at the end of the tunnel :)

Hope you are all well otherwise

Mom to a gorgeous boy (4yrs) and due with number 2 in January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249185 by Joans
Replied by Joans on topic Due January 2015
Yay! No problem :)

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249184 by haffie
Replied by haffie on topic Due January 2015
Aha! Ezboards being the keyword! Thanks Joans!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account