heart Due January 2015

12 years 4 months ago #249162 by Joans
Replied by Joans on topic Due January 2015
Nadia that's great news!

I also can't wait to see my nugget again, last time he/she/it was still just a little blob, will start resembling something more human now hahaha.

Praying for strong little heartbeats all around :)

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249161 by Nadia
Replied by Nadia on topic Due January 2015
Yay my gynae had a cancellation so I get to go for a scan on Tuesday! A whole week earlier :)

I'm so excited :woohoo:

Mom to a gorgeous boy (4yrs) and due with number 2 in January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249153 by Joans
Replied by Joans on topic Due January 2015
Dit lyk my dit hang af van 'n paar goed, my Dok het eers pathcare gebel om te hoor wat my HCG hormoon vlakke is, apparently kan mens eers hartkloppie sien as daai level al goed lyk, bo 3000 of so iets. Myne was vreeeeslik hoog (95000) (amper gedink dis tweeling so oog was dit!) maar ek dink 7 weke behoort hulle iets te sien (solank jou blaas lekker vol is). 6 weke is in meeste gevalle nog bietjie vroeg. myne was op 7w2d. Gaan maandag weer.

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249152 by MommyMe
Replied by MommyMe on topic Due January 2015
Oh ja en voel dit nie ook vir julle "weird" om niks te voel nie.

Ek het laas op 6 weke begin naarheid kry,so iets het my "remind" aan my swangerskap, nou behalwe v die honger en moeg etc,dis seker genoeg en moet seker nie te erg op dit konsentreer nie.

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249151 by MommyMe
Replied by MommyMe on topic Due January 2015
Welkom Alicia

Waar is jy vandaan?

Ons gaan lekker gesels hier.

Joans, jy was mos vir scan op 7 weke? En jy kon toe seker duidelik hartkloppie hoor ne? Sou jy se ek moet wag v 8 weke of prober scan kry v 7 weke?? :S

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249150 by Joans
Replied by Joans on topic Due January 2015
maar jou due date is een week later as myne, so jy sal maw nou so net onder 8 weke wees

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249149 by Joans
Replied by Joans on topic Due January 2015
My dinge was bietjie deurmekaar. Ek het 'n baie lang siklus, 6 weke gewoonlik, en volgens dit sou ek op my troue/honeymoon AF he. So toe gee die dokter vir my provera om die AF weg te hou, en ek het gedink ek voel bietjie funky op die honeymoon van dit, maar toe ek dit los en terugkom, toe kom AF gladnie. Toe vind ons uit dat ons al conceive het twee weke voor die troue (volgens my bloedtoetse) so die provera het toe eintlik my net 'n hupstoot gegee vir 'n gesonde swangerskap :lol: my dok het ook confirm to sy die hormoon vlakke so kyk (baie hoog) en die grootte van die embrio sien.

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account