heart Due January 2015

12 years 4 months ago #249148 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic Due January 2015
Sorry ek vra ek wil net hoor dan kan ek dalk uitwerk of myne reg is - ek het 'n seuntjie wat nou 4 is ons het op sy verjaarsdag uitgevind. ek het die sondag 'n huis toetsie gedoen en toe die maandag gaan bloed trek. Ons was ook die vinnigste in ons vriendegroep wat kinders en trou aanbetref maar die ander het vining gevolg.

Dis lekker as almal begin swanger raak en babatjies het

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249147 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic Due January 2015
dit wys my due date is die 08ste Jan

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249146 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic Due January 2015
Hi dis wonderlik om so iemand in die familie te he ek gaan volgende Don die 05de

Wat was die datum van die eerste dag van jou laaste "period" ek dink mens werk dit mos van daar af uit myne was die 03de April so dit wys ek is more 8 weke of so se die internet

ek kan nie wag om die hartkloppie te sien nie dit maak als meer realisties

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249145 by Joans
Replied by Joans on topic Due January 2015
Hi Alica,

welkom! Ek weet meeste van die groep hier gaan binnekort vir hul eerste afspraak, ek was al (my DD is 1 Jan, so ek is al more 9 weke en my dokter is familie van my man, so toe ons haar se het sy my dadelik in die kar gelaai sodat ons kon gaan kyk, nogals 'n ervaring om die hartjie te sien en te hoor! Het ons sommer 20 minute gevind om klaar te maak want ons almal wou net heeltyd lag!) Dis sommer heel moontlik dat my baba al in Desember kom, maar ek hou duim vas dat dit nie die geval is nie! Wanneer gaan jy dokter toe? Ek het sommer die dag wat ek uitgevind het pathcare toe gegaan en laat bloed trek, dieselfde dag toe uitgevind hoveel weke ek was.

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249144 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic Due January 2015
Was van julle al by die gynie die :heart: "tjies hoor klop ek kan nie wag nie

Alicia :)

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249143 by APotgieter
Replied by APotgieter on topic Due January 2015
Hi Almal ek is ook hier by Dec Jan

Ek kan dit nie glo nie ek wonder net waneer ons babas kom hoop nie op kersfees nie

ek was nog nie by die gynie nie ek gaan eers volgende week ek is nie seker hoeveel weke is ek nou nie - ek weet nie of mens die "due date calculator" of die net kan vertrou nie

Hoe gaan dit met almal vandag behalwe moeg en honger :-)

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 4 months ago #249142 by Joans
Replied by Joans on topic Due January 2015
Morning everyone,

hope you all slept better than I did, four bathroom breaks and I feel exhausted and very lightheaded today. Also a bit of queasiness.

I think I still want wine because it's quite a shift for me now! Me and DH went from being the first ones in our whole circle of friends to get married, to now being on the road to parenthood in super speed. Two years ago I was still a student! So yes, I am glad I can at least chat here with people who are also going through the same thing, as this is going to be the first baby on both sides of the family and I have zero friends even close to getting married :side:

I think its something in the air, the weather really isn't helping! But luckily we'll be over the worst soon! Apparently it starts getting better after 9 weeks? I'll be 9 weeks tomorrow so the end is near! Second trimester is going to be a breeze :silly:

Haffie, ai ja dis nie lekker nie! Toe my MS op sy ergste was, wou ek ook niks geeet het nie, maar toe kom ek agter hoe meer ek myself maar druk om gereeld iets te eet, hoe beter voel ek. Wat jou dokter aanbetref, mens moet maar jou instincts volg, probeer praat met 'n paar mense wat al by die ander dokter was. Maar dit bly moeilik! (my keuse was makliker gemaak deur die feit dat my ou dokter in somerset nie meer babas vang nie, en ek en my man wou juis met sy tannie werk wat hierso in panorama is)

Hope everyone starts feeling better soon!

Married DH 26 April 2014

Unexpected BFP 12 May 2014

Due date: 1 January 2015

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account