file July 2009 Moms

16 years 4 months ago #41518 by Charlene
Replied by Charlene on topic Re:July 2009 Moms
ana: dis a laaaang storie, maar wat sy pa se doen hy. sy pa doen die boeke vir werk, maar pay a groter salaris as hy wat die eienaar is, hoekom want sy pa se so... piss my regtig af...
net voor ons getroud is, was die troue amper af, want 2 of 3 dae voor die troue toe kom hy na my toe en se ons moet prokereur toe, ek se nogals hoekom, want ek het nooit geweet van papiere en dokumente nie ok, hy se toe ons moet ons way of marriage gaan sit op papier, die in community of out of community ens, wel, hy se toe, ja ons moet dit doen sodat jy nie met my besigheid kan wegstap as jy my los nie, that was like a slap in the face ok, ekt die heeldag gesit en huil, geweier om uit die bed uit optestaan, al wat ek gedoen het was huil, en net daar besluit ek trou glad nie, well, ons het gepraat daaroor, en hy my gese hy dit nie so bedoel nie maar dit het so uitgekom soos SY PA DIT VIR HOM GESE HET, so hy was by sy pa en sy pa gese ohhh jy beter gaan kontrak optrek netou loop charlene met die besigheid weg. en ek weet jy moenie terug kyk nie net voorento maar dit hang al jare soos a donkerwolk oor ons huwelik, want elke keer wat iets gebeur by besigheid en ek wil help dan dink ek rather back up!! ek het a belofte gemaak 5 jaar terug ek sal nooit maar nooit inmeng nie en soek nie a sent van daar af nie.
nou se ek hom, hy moet vir die werk a nuwe bakkie koop vir die aankope en nie die ou kar vat nie want dit lek en gaan net a tyd wees dan dit ook is sy moer, dan moet hy inelkgeval a nuwe ene koop, maar nee sy pa se!!! wel, ek dink ek behoort meer respek te kry!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41482 by Moomie Admin
Replied by Moomie Admin on topic Re:July 2009 Moms
Yay! I was seriously getting worried!

Nienke busted her lip this morning and it bled so bad. I really got a scare, PLUS the forum was off and I still don't know the cause.

So glad all our posts are still here.

Elrike, jou baba is te pragtig! Kan nie glo hy kan al so uit sy cot uitklim nie! Dis amazing.

Charlene, dit is vrek expensive ja. Kan nie glo Barno los jou net so nie, ek sou ook baie kwaad gewees het en hoekom kan HY nie 'n nuwe kar kry nie!

I haven't read the rest of the posts yet, I am sorry, and have to run, court starts at 10:00.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41464 by Charlene
Replied by Charlene on topic Re:July 2009 Moms
urgh!!!!!!!!!!!!!!!!!! eventually, started missing you gals!!!!

still a aweful morning!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41430 by elrike02
Replied by elrike02 on topic Re:July 2009 Moms
Dankie..hy is sy mamma se oogappel! Blou ogies, ligte haartjies, dimpels as hy smile.... enige meisie se droom! LOL Miskien ken my suster jou familie! Dit sal nou interessant wees! My suster-hulle woon in Winthrop. Sjoe, die "connect flights" is darem lank! Daarom het ek gedink met Luwan, wil ek nie graag via Dubai gaan nie! Dink die 9 ure gaan klaar baie lank wees! Hy sit nie stil nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41426 by Charlene
Replied by Charlene on topic Re:July 2009 Moms
ahhhhhhhh daar kom dit nou, ohhh hy laat my dink aan bardon, so lekka blond, mooi kind, hy pragtig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #41424 by Charlene
Replied by Charlene on topic Re:July 2009 Moms
elrike, jy moet die ander kode gebruik!!!
ohhh my kot slaan ook so af, ekt nooit daaraand gedink nie. my skoonsuster bly ook in perth in mindarie area. ons het dubai om gevlieg, 10.5 ure daar en 9.5 ure perth, was vrek lank!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #41422 by elrike02
Replied by elrike02 on topic Re:July 2009 Moms
Hi Charlene,
Hy het 'n Camping Cot, maar die kant is afgeslaan so, hy kruip/val uit op 'n matrassie! Dit is te oulik om dit te sien! Hy het ook so gilletjie, dan weet ek dit is kos tyd! Hy maak nou allerande geluitjies en gesels met die beertjies! Mamma kom so nou en dan uit as hy my aandag soek!
My suster-hulle woon in Perth! Waar woon jou familie? Ons vlieg direk! Darem net 9 ure soontoe en dit is gelukkig deur die nag... so ek hoop maar dit sal ok wees!
Hier is 'n foto wat ek verlede week geneem het!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account