file Oktober & November 2011 Mammas

14 years 7 months ago #219387 by Chanz
Hello Ladies

Finally our thread is active again :silly:

Lindy- So glad Kylie is doing so much better. And well done on her sleeping through ;) Michael drooled alot at around 8 weeks and now he has started again. I just keep bibs at hand and a face cloth LOL. Hope the funeral went ok? Shame.

Liz- Bly om te hoor dit gaan so goed met Paul en dis fantasties dat sy reflux nou al beter is. Ek weet hoe jy voel oor jou man, ek en my man sit al vir die laaste 3 naweke vas omdat hy meer by die werk is en dis so onnodig. Maar ons het uit eindelik gister verstaan hoe ons altwee voel en werk nou daaraan. My man was baie goed in die begin maar ek dink partykeer "they take it for granted" dat ons by die huis is met die kleintjie. Ek moet nog gewoond raak aan die hele SAHM ding. Mal daaroor om elke dag saam Michael te wees. Maar partykeer wil ek ook maar net groot mens geselskap he.

Elrike- sterkte met Edrich se doop. Kan nie wag om fotos te sien nie. Dit kan 'n mamma se hart regtig laat smelt as hulle so gesels en giggel. Te cute

Skitterling- Time really is flying. Liam is getting so big and so cute, Michaela too. Saw the gorgeous pics on FB.

Where are all the other mommies? Joey, Logansmom, Bule, Kiara etc?

Michael is really growing, getting tall now. LOL MIL says he looks like a budda :angry: . He is still loving his cereal. He starts his fruit puree on Monday. I made apple and plum purees and put them in ice trays. SO easy.
So I haven't been feeling well since last week but its been getting worse. My blood tests shows immunity against mumps and measles, but seems I still got the mumps. Just don't have the severe physical symptoms. Just feels like my head wants to pop.
I am feeling rather excited but sad at the same time. 2 days ago hubby said he is taking me away on the 17-18 Feb as a valentines surprise. So I assume Michael goes with. Then later at my parents place DH breaks it to me that my mom can watch Michael because he can't come with :cry: sjoe honestly didn't see that coming. I mean I knew sometime or the other I would have to leave him with someone so we can have some romantic time but sjoe dit maak seer. Luckily my mom is the only person I trust with Michael, so I know he will be in great hands. But it still aint gonna be easy. Hubby teases and says we can cry together when leaving him :dry: But I have started to warm up to the idea, coz since Michael was born I haven't been anywhere without him.

So who is going back to work soon?

Has anyone got ideas on hobbies to do at home? I need something for myself.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
TTC for just over 2 years 2009-2011 Male & Female Infertility
PCOS and IR diagnosed in 2010 put on glucophage
No BFP after 6 months
2010- one MC (nature took it's course) :( One more angel in heaven :)
First FS appointment Jan 2011, PCOS confirmed to be extremely severe. No ovulation and hormones completely imbalanced.
Jan 2011-first medicated cycle with normal intercourse = BFN
Feb 2011-...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219380 by skitterling
Morning everyone

Wow! Congrats Lindy, hope there are plenty more to follow! Good luck with the funeral today.

Elrike, sterkte met die laaste doop reelings ens. Hoop als verloop glad en moenie vergeet om te kom fotos wys nie! Geluk met die slapery!!

Liz bly dit gaan so goed met Paul en dat hy so mooi groei..hoop die goed slaap hou aan vir jou onthalwe. Sterkte met jou man, ek kan ongelukkig nie raad gee nie want myne is al gewoond aan die nuwe baba ding. Hoop jy kon toe bietjie slaap inkry met die snorkery

AFU we are well, no real news. I honestly thought today was Sunday and baked cupcakes and made a tart for my friend coming to visit, only to realise she is only coming tomorrow.....now the tart is in the fridge just laughing at me :( :( at least have something to look forward to for tomorrow then :)

Have a lovely day everyone

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219379 by Lindy
Morning Ladies!!! B) I am so so so supper stoked!!! Kylie had her first ever 8 hour sleep stretch!!!!!!!!!! :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

She went down last night at 21:30 and woke this morning at 5:30!!

I am really not looking forward to going to that funeral today but I suppose you gotta do what you gotta do.

Hey Elrike! Dankie ek sal maar bibs aan haar begin sit......Baie geluk met die doop ek hoop allis verloop vlot vir julle en n lekker naweek vir jou ook. p.s. ek hoop Kylie trek ook 6 aande agter mekaar deruslaap, dit was so awesome om n bietjie ordentelik te kan slaap.

Liz so nice om weer van jou te hoor!! Baie geluk met Paul se deurslaap! Ek weet ook nou hoe dit voel en dit is awesome! Jammer jou man gee jou so n harde tyd, ek sal dit ook nie wardeer as my man so laat by die huis aankom nie. Ek volg darrem jou updates op fb maar pop maar hier in ook so nou en dan.

Ek beter gaan stort en klaar maak julle chat weer later.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219378 by elrike02
Hi julle!
Skitter - bly dit gaan goed met jou en die kiddies! Ek het jou foto's op FB gesien en dit is pragtig!! Liam is regtig baie cute! Mickaela word nou 'n regte dogtertjie! Sy is paratig!

Lindy - Edrich is ook sopnat - hy het ook pal 'n borslap aan! Luwan het ook baie gespoeg, en sy eerste tand het eers gekom op 8 maande! Het vandag in Edrich se mond gekyk, maar sien nog niks nie! Hy het my vinger gebyt met sy "gums" ... Ek hoop maar die tande wag 'n bietjie!

Liz - bly dit gaan ook goed met jou en Paul! Geluk met die 9 ure slaap! Dit is lieflik as die kiddies goed slaap! Edrich het 6 aande agter mekaar deurgeslaap!! :-)

Hierdie week het so dol gegaan! Sondag word Edrich gedoop, maat het net nou-nou onthou, dat ek nie gereel het vir 'n ruiker in die kerk nie... Ai tog! Nou sal ek maar my eie skepping aan mekaar moet probeer slaan! Het darem vandag vir my ietsie moois gekry om aan te trek Sondag! Sal vir julle kom foto's post!

Gaan baie goed met ons! Edrich word nou baie oulik, begin gesels en lag kliphard!! Hy kry net baie vinnig baie warm - hy verpes sy karstoeltjie, maar ek dink dit is omdat dit dalk te warm vir hom is!

Julle moet almal 'n wonderlike naweek verder he!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219377 by Liz
Hallo almal!

Hoe gaan dit? Sjoe, ek was lanklaas hier gewees! Jammer, ek kan nou nie personals doen nie, om een of ander rede kan ek net posts sien van 'n maand terug en vroeer. Internet is seker maar nie lekker nie. Sal more kyk of ek beter kan sien.....

Elrike, jy toe vir Luwan in skooltjie gesit? En gaan dit al beter? Lanklaas met jou gesels!

Dit gaan goed met ons, Paul is 'n absolute engel, glad nie 'n moeilike kind nie. En die reflux is 1000 keer beter, so dankbaar! Hy't gisteraand so lekker geslaap, vir die eerste keer in sy eie kamer. Dit was so warm die afgelope tyd, en ons kamer is lekker koel, so ek het hom maar eers by ons in die kamer gehou. Hy't laasnag sommer 9 ure aaneen geslaap! Sal maar kyk of dit so aanhou, hahaha, ek twyfel!

Hy was 3.2kg by geboorte, en met die 6 weke ondersoek het hy 4.9kg geweeg, dr baie tevrede, hy groei mooi. Hy raak so vinnig groot, van sy kleertjies wat hy nog net 1 keer aangehad het, sit sommer baie styf nou! Hy kry nou persoonlikheid, te ougat. Hy kry nou net so af en toe borsmelk wat ek uitpomp, ek kry maar net so 10 of 20ml op 'n slag wat ek uitpomp. Ai......

Hoe is jul mans met die ekstra bondeltjie liefde? Dis asof my man jaloers is/was, veral in die begin. Dis darem al beter. Maar ek was so vies vir hom vanaand, hy werk Vrydae tot 17:00, maar wanneer kom hy hier in? Amper 20:00 eers! Hulle het 'n dop gedrink na werk, maar hy sal nie eens die moeite doen om te laat weet of iets nie. En ons kry soooo min kans vir alleen wees, as hy van die werk af kom saans, is dit badtyd en al daai dinge, teen die tyd wat Paul slaap, slaap manlief ook.More werk hy weer, en dan is dit na die skoonmense toe, skoonma verjaar.Dan is die naweek ook alweer om. Maar nou ja..... hulle dink mos nou nie so daaraan nie. My ouers raak ook taamlik mismoedig, hulle het Paul laas gesien toe hy 'n maand oud was, my pa het hom nog net 1 keer gesien, hulle bly so 200km van ons af. Maar elke naweek het ons iets aan saam met die skoonmense (hul bly 16km van ons af). My pa bel elke dag om te hoor hoe gaan dit met sy kleinkind. Shame, ek het my voet neergesit en gese volgende naweek is my ouers se beurt.

Urgh, ek voel steeds soos 'n walvis, van die 28kg wat ek opgetel het, het ek maar nog net 13kg verloor, en vorder niks verder nie. Dis soooo frustrerend, en hoekom is mense dan geneig om jou op en af te kyk?

Bly ek kon 'n slaggie inloer, hoop dit gaan sommer baie goed met julle almal en jul kleintjies!! Deja, ek het daai foto van klein Sion gesien, en die een met die kameelperde in die agtergrond, dis pragtig verby! Jy lyk pragtig, mens sal nooit se jy't al 2 kiddies nie!

Lekker slapies julle, ek gaan ook nou maar inkruip, my man snork so hard dat die mure bewe, dalk moet ek maar in die spaarkamer gaan slaap, hahaha! tata!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219373 by skitterling
Every child is different, she may not get teeth until much later, but as they move downward into the sockets the drooling starts etc (visited the pead thus the knowledge)

My LG hardly ever drooled and was an easy teether...will see what we get this time around. I have read that teething necklaces helps reduce the drooling

Mommy to Micheala, Liam and 2 step daughters.
Living in Ruwais, Abu Dhabi
File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219372 by Lindy
Thanks sweetie!

Oh my gosh! you think she can start this early? She is only 10 weeks now? :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account